janderower

60 – Bloemfontein (distrik bloemfontein), Vrystaat, Suid-Afrika

Ek is n nie drinker/roker, natuurmens, hou myself fiks deur fiets te ry, stap, oefen, Gim te oefen,

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bloemfontein (distrik bloemfontein), Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
60
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
187cm (6' 1.6")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later; Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Solvent

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika; Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
40 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Latyns / Hispanis; Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Duits; Engels; Nederlands
Ander Tale:
Afrikaans; Duits; Engels; Nederlands
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Joods; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee; Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek respekteer enige dame ongeag looks! Ek is sportief, regverdig, opreg, misbruik nie vrouens, besig nie vieslike tale of woorde in dames se geselskap nie, nog vd ou skool, my pa het die voorbeeld gestel en ek het gevolg en my moeder is my rol model vir n eggenote!
Ek is n avonturier wat al n paar Afrika state besoek het en ek soek iemand om my passie vir die natuur, see en buitelewe te deel!
Om saans saam my die sterre se mistiek te bewonder terwyl ons hande vashou en soentjies steel!
Eks n romantikus wat die mooi in enige vrou uitbring en dit sal my goeie vriende almal beaam! Ek kan digterlik raak oor die skoonheid en sensualitet van die spesiale dame in my lewe!
Sy is die een vir die oomblik, die een saam met wie ek op n verskietende ster in die mistiek van die nag kan verdwyn om nooit weer aan die terugkeer te dink nie.....!
Ek sal jou op die hande dra en oorlaai met wedersydse liefde, respek en vertroue!

Sy Ideale Pasmaat

Opwindend laggend,mooi persoonlikheid, lief vir die lewe!Drukkies Soentjies Liefdevol Spontane geaardheid Reg vir n uitdaging enige tyd en plek! Moet hou van liefde toon in die openbaar, hande vashou en n soentjie deel!
Sy moet haarself wees, opreg eerlik, lief wees vir my, my liefhe met haar hele hart, verstand en siel en ek sal haar prins en slaaf wees!
Sy moet n natuurlike skoonheid wees, onopgesmuk, net haar self!
Ek soek nie n skoonheids koningin maar n koninging van my hart!
Sy moet met haar kop op my bors aan die slaap raak, sy moet die laaste wees wat ek sien wanneer die slaap ons oorval en die eerste wat my oe sal sien wanneer ons ontwaak met die voeltjies se getjirp in die bome!
Ek wil haar bederf, elke oomblik van die dag en nag oorlaai met my liefde en passie vir die lewe, sy moet my alles wees en daarom soek ek daardie spesiale dame, ek weet sy bestaan want God het haar uitgesoek vir my, die een spesiale vrou wat ek kan bederf met my onselfsugtige liefde wat wag om haar te omgewe en te bederf!
Sy hoef nie uiterlike skoonheid te he nie, net natuurlik met n skoonheid van haar eie! Sy moet God ken in haar lewe en Hom eerste plaas en dan ons twee saam met ons kinders!
Ek vra nie om verskoning omdat ek blank is nie, inteendeel ek glo aan God en sy woord en daarom glo ek nie aan verhoudings oor die kleurgrens heen nie so ek vra asb, geen anderskleuriges nie! Ek is trots daarop om n Christen te wees en ek glo in die Bybel en die 10 Gebooie en daarom hou ek my bloed suiwer! Baie dankie!
Asb! Ek soek geen anderskleuriges om my te kontak nie! Streng Blankes alleenlik asb!!!

Wat Sy Vriende S

janderower het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Reguit; Gedra hulle goed
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Ek het 'n snor
Liggaamshare:
Net borshare
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Swerwer
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Silwer
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Pop / Top 40; Rock
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Misdaad; Nie-fiksie; Reis; Romanse; Selfhelp; Speurverhale
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentr; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sport; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Komedie; Oorlog; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Boeke skryf; Bordspeletjies; Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Inkopies; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Sing; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Atletiek; Bergfiets; Biljart Snoeker; Boogskiet; Branderplankry; Dans; Draf / Hardloop; Fietsry; Gewigsoefeninge; Gimnastiek; Jag; Kampering; Kanovaart; Kegelbal; Krieket; Krygskunde; Liggaamsbou; Lyn- / Rolskaats; Motorsport; Muurbal; Perdry; Rekspring; Roei; Rolbal; Rotsklim; Rugby; Seil; Skietsport; Skubaduik; Snoeker; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Stoei; Surfski / Kajak; Swem; Tennis; Valskermspring; Veerpyltjies; Visvang; Vlieg / Sweefvlieg; Voëlkyk; Waterski; Witwater-kanovaart; Yshokkie; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Visse; Perd(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai; Rykdom
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats:
Opgewonde
Eerlikheid:
Baie