BlackSpiritBlackSpirit

BlackSpirit

31 – Bethlehem (Harrismith), Vrystaat, Suid-Afrika

Jong dame en mamma soek liefde en is bereid om dit terug te gee vir die spesialle persoon

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bethlehem (Harrismith), Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
31
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Gaelies / Iers
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Nieamptelik geskei
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
25 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

my vriende beskryf my as n vriendelik gogetter met n attitude as dit kom met dinge na aan my hart. eks n mamma van 4 jong kinders ek is jonk en vol lewe en wil lewe tenvolle geniet saam iemand special. Ek is kreef teken maar onder tweeling lig gebore so ja ek is vriendelik en ontsettlik lief vir ou mense en diere ek sal di spca se diere almal wou he.

Haar Ideale Pasmaat

Ek soek n man wat die lewe geniet. Eks moeg vir onbeloofde beloftes. Jy mag nie drink nie op naweke kan jy n bier geniet maar moet glad nie aggresief wees nie. Ek rook so as jy rook sal dit reg wees met my. Jy mag kinders he maar ek verwag nie hulle moet vir my ma se nie. Moet n goeie inkomste verdien en kan sorg. Moet ook n vaste werk behou.

Wat Haar Vriende S

BlackSpirit het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Voorkeure & Afkeure
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Langhare; Mag; Tatoeëermerke; Rykdom
Afsitters:
Erotika
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Godsdienstige Bywoning:
Nooit
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Vrywilligheidswerk doen
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters