Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Suidelike Skiereiland (Strand/Somerset Wes), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
60 | |
Sterreteken: |
Steenbok | |
Lengte: |
Vra my later | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Arabies | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
48 - 56 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
155cm (5' 1.0") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms; Gereeld | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Na-graadse kwalifikasie | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek woon en werk tans in Saudi Arabie en wil graag aan die einde van 2015 terugkeer na Suid Afrika.
Ek wil graag iemand in my lewe he om dinge saam mee te doen. Ek is lief vir buitelewe, lekker kuier saam met familie en vriende, en om te onthaal, ek reis graag en is lief vir die buitelewe! Hier in Saudi sal ons maklik die woestyn in vaar en daar oornag en duine ry ens, aan die anderkant is ek ook lief om sommer net om 'n vuurtjie/kaggel te ontspan en rustig te wees.
Ek is ernstig as ek moet wees, sentimenteel oor verjaardae, Kersfees en nuwe jaar. Ek is baie liefdevol en saggeaard maar is sterk, skaam partykeer, lojaal, emosioneel volwasse, ek is sensueel en gee nie om om liefde te wys nie.
Ek is lief vir mooi aantrek en gee my die regte paar skoene "and I will conquer the world" (daar gee ek nou sommer een van swakhede weg die ander een kan jy later uitvind)
My motto in alle vehoudings is om ander te behandel soos ek graag behandel wil word.
Haar Ideale Pasmaat
'n Aantreklike, suksesvolle diep seun op sy tyd wat lekker kan kuier en lief is om dinge te doen, maar wat ook net sommer om 'n vuurtjie/kaggel kan ontspan en rustig wees. Iemand wat baie liefdevol en sageaard is maar met n sterk persoonlikheid. Hy moet in kort vir my behandel soos ek hom behandel.
Ek glo in respek, baie liefde en bederf.
Wat Haar Vriende Sê
shatsie52 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort; Medium; Reguit; Krullerig; Gedra hulle goed |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stabiel; Stil; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleredrag: |
Enige iets, solank dit swart is |
Gunsteling Kleur: |
Silwer |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Blues; Broadway / Teater; Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Nuwe Era; Pop / Top 40; Reggae |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Misdaad; Nie-fiksie; Reis; Romanse; Topverkopers |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Sepies; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Komedie; Kunsflieks; Misterie; Romanties; Swart & Wit / Stil; Westerse |
Belangstellings: |
Bordspeletjies; Fotografie; Gesonde leefstyl; Inkopies; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Pottebakkery |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Dans; Gholf; Gimnastiek; Kampering; Krieket; Motorsport; Perdry; Polo; Rugby; Seil; Stap; Swem; Tennis; Valskermspring; Witwater-kanovaart; Ysskaats |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Kookkuns: |
Duits; Grieks; Indies; Italiaans; Maak nie saak nie; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek is buigsaam |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Kat(te); Hond(e); Perd(e) |
Prikkels: |
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai; Rykdom |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Bevordering kry |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Teugend aan margaritas op 'n strand |
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Baie |