Bella1978Bella1978

Bella1978

42 – Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Leef voluit en laat geen kanse verby glip nie.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
42
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
159cm (5' 2.6")
Liggaamstipe:
Vra my later
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Vra my later
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
25 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
169cm (5' 6.5") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n regte "go getter". Leef voluit met 'n uitgesproke persoonlikheid. Ek is die tiepe mens wat eerlikeheid en lojaliteit baie hoog ag. Ook 'n bietjie van 'n ou siel. My onafhanklikheid kom sterk na vore want dit is my "survival". Ek is lief vir die natuur en lewe vir my dogtertjie en 2 labradors. My ideale tydverdryf is om net plaas toe te gaan. Ek kan vir ure sit en gesels en die lekkerste kos aanmekaar slaan. Om my te leer ken is om 'n vriendin ryker te raak.

Haar Ideale Pasmaat

Gesins mens. Gemaklike persoon en ook onaflik kan wees. Moet kan leiding neem. Moet goed met mense oor die weg kan kom en moet lief wees vir diere en kinders. Moet die persoon wees wat baie kan lag.

Wat Haar Vriende S

Bella1978 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Reguit
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Sosiale vlinder
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Uitdagend; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Liefdadigheid; Selfbeheersing; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Elektroniese Dansmusiek; Pop / Top 40; Punk; Rock; Swaar Metaal
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Besigheid; Fiksie; Gruwelverhale; Misdaad; Reis; Speurverhale
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentr
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Riller
Belangstellings:
Bordspeletjies; Fotografie; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rekenaarprogrammering
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Kampering; Muurbal; Rugby; Skietsport; Snoeker; Tafeltennis; Tennis; Veerpyltjies; Visvang
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Italiaans; Japannees; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Kuier by familie
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Voël(s)
Prikkels:
Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Mag
Afsitters:
Langhare; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters