SomewherebetweenSomewherebetween

Somewherebetween

66 – Germiston (JHB), Gauteng, Suid-Afrika

Ek is lief vir bak en brou, om n man te bederf en eks n eenfman vrou.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Germiston (JHB), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
66
Sterreteken:
Visse
Lengte:
160cm (5' 3.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Vra my later
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
Enige
Sterreteken:
Enige
Lengte:
165cm (5' 5.0") - 175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is stil en rustig en nie luidrigtig nie en op my plek. Ek is n geleentheids drinker. Ek hou van n kersligete met n tafelwyntjie. Ek hou van bak en brou. Ek hou van gesels en ek is n tuisteskepper. Ek is n kontak mens en hou van rondreis en om mooi plekke te besigtig, om af en toe kerk toe te gaan. Ek hou ook van sang, country en geestelike musiek.

Haar Ideale Pasmaat

Ek is opsoek na n vriend en dan later kyk of dit vorder na n verhouding. Ek soek n ordentlike eerlike huisgesins man. Ek soek n een vrou man. Ek is nog n ouderwetse tipe mens en soek ook so tipe mens. Hy kan maar matig drink maar nie rook nie. Hy kan maar bles wees, hy kan maar n boepie he, hy moet net ordentlik wees en n vrou kan versorg.

Wat Haar Vriende S

Somewherebetween het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Krullerig
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Saggeaard; Skaam; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleur:
Pienk
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik
Lees:
Dis OK
Boeke:
Besigheid; Romanse
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Dramas; Geselsprogramme; Musiekkanale; Nuus; Sport
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Fliek Voorkeure:
Drama
Belangstellings:
Fotografie; Gesonde leefstyl; Inkopies; Naaldwerk; Sing
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Dans; Kampering; Rugby; Stap; Swem; Vlieg / Sweefvlieg; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Tydverdryf keuses:
Inkopies
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van hulle by die dieretuin
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Net op godsdienstige vakansies
Droomhuis:
Strandhuis
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats:
Skaam; Opgewonde
Eerlikheid:
Baie