kijima

70 – Krugersdorp, Gauteng, Suid-Afrika

1952 Sonbesie model wat hou van die oopad en berge verkies. Goeie ratkas en remme. Kort tlc

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Krugersdorp, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
70
Sterreteken:
Visse
Lengte:
172cm (5' 7.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Vra my later
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Duits; Engels
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Vra my later
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in die Wêreld
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
45 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 172cm (5' 7.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Interessant om te bestuur is automaties en kan homself was en aantrek, skoene politoer en selfs n das knoop. Doen ook eie "laundry" en "shopping". [geskrap]

Sy Ideale Pasmaat

Soek saggeaarde persoon wat nie die remme hard trap nie, of die ratkas mishandel nie. wat gereeld n bietjie "maintenance" kan doen en berejd is om langafstande te onderneem. Moet ook kan praat.

Wat Sy Vriende Sê

kijima het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Ek het 'n snor
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die verstand
Persoonlikheidstrekke:
Optimisties
Gewaardeerde Kwaliteite:
Tevredenheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
World
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Fiksie
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Romanties
Belangstellings:
Houtwerk; Lees; Motorherstelwerk; Musiek Maak; Naaldwerk; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
Totaal onbetrokke
Sport:
Atletiek; Draf / Hardloop; Fietsry; Motorsport
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Uiteet:
Ek kook altyd by die huis
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk deeltyds
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gebroke
Verhoudingstipes:
Vra my later
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Nooit
Droomhuis:
Ander
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats:
Optimisties
Eerlikheid:
Uiters