Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Ceres, Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
46 | |
Sterreteken: |
Boogskutter | |
Lengte: |
Vra my later | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Vra my later | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Finansies | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
38 - 45 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Afrikaans | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Lief vir sport die buite lewe braai graag self. Maak altyd tyd vir n naweek se kamp en wegbreek. My stokpertjie is om fiets te ry. My ontspanning is n Olofie langs n lekker vuur. Familie vriende is baie belangrik spandeer graag tyd saam met hulle. My lewe is altyd in die week n gejaag om alleen die ma en pa te wees is nie altyd maklik nie maar ook nie iets wat ek sal verruil vir niks. So naweke ontspan ek lekker potmaak en rustig wag vir die rugby game of as ek te veel energie het maak ek seker ek is self op die stands. As ek werk werk ek hard as ek speel speel ek lekker en as dit tyd is vir erns gebruik ek dit. Maar ek is so vol liefde maar kan dit nie deel nie. Ek is nie vir geld nie solank ek arm is en liefde het het ek genoeg so moenie my impress nie . Ek is lank alleen so as die gras gesny moet word of vuilgoed uitgevat moet word doen ek dit sonder om te vra. Net daai man nodig om te se dis okay ek is hier om jou lief te he en al daai manlike dinge mee te help . Ek het my deel van seer gehad nou tyd vir geluk.
Haar Ideale Pasmaat
Ek soek n maat vir myself wat als saam my doen van kamp na braai na fietsry na stap. Iemand wat my kinders ook die liefde kan gee n maat vir hulle ook. Net iemand wat omgee en ook baie liefde het om te deel. Iemand eerlik en opreg wat ook net iemand wil liefde want liefde is die alfa en die omega as jy dit nie het nie is jy niks. Iemand aanpasbaar want dis hoe ek is. Iemand wat 100persent wil gee iemand wat in my belangstel omdat ek ek is. Eerlikheid kos niks dis verniet doen dit net ha ha. Als gaan oor n besluit wil jy of wil jy nie .
Wat Haar Vriende Sê
btte000 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Lank |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Laf |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Die lewe van die partytjie |
Persoonlikheidstrekke: |
Laf; Saggeaard; Snaaks |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
Uitgaan vir dans |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko; R&B / Soul |
Lees: |
Stel nie regtig belang nie |
Boeke: |
Romanse |
TV Gewoontes: |
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Komedie / Sitkom; Musiekkanale |
Fliek Gereeldheid: |
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom. |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Komedie; Romanties |
Belangstellings: |
Sing |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Dans; Fietsry; Kampering |
Kook: |
Ek moet kook |
Kookkuns: |
Seekos; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Hond(e) |
Prikkels: |
Dans; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Selfgeldend; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
'n Hut in die berge |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Skaam; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Baie |