JurrelsJurrels

Jurrels

28 – Lephalale (Ellisras), Limpopo, Suid-Afrika

Hoop jou maag spiere is sterk genoeg om al die lag te hanteer! Bring net wyn saam!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Lephalale (Ellisras), Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
28
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
193cm (6' 4.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Frans
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
18 - 35
Sterreteken:
Enige
Lengte:
155cm (5' 1.0") - 200cm (6' 6.7")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Latyns / Hispanis; Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Duits; Engels; Frans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Ateïsme; Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Joods; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Ja; Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond; Vegetaries
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Gereeld
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is mal, verskriklik besig. Ek hou van uitdagings, nuwe avonture, reis, nuwe mense, goeie musiek, goeie tye saam lekker mense! Ek is out-going, maar geniet ook lekker geselligheid by die huis. Mense ken my as iemand wat nie bang is vir uitdagings nie, gereeld die snaakste dinge te s op die randomste tye, Ek hou van grappe maak en myself uitleef in klein dingetjies in. Ek is maar 'n mense-mens-nar opgesom! Ek is baie aktief, speel squash, club-rugby, braai gereeld! Ek hou van musiek, baie! Ek is mal oor kaal voet wees, maar kan heeltemal op suit die dag wat dit nodig is! Ek hou baie van wyn, ros, pinotage, merlot, noem dit! Ek sien die lewe as 'n ding wat ernstig opgeneem moet word as dit kom by oorleef, maar vir my om fun te h is die lekkerste lekker. Ek wil altyd alles doen wat ander mense te bang voor is, so check ek al my bucketlist punte af. Ek wil NIE eendag spyt wees oor enige iets nie.
-Confidence is key-

Sy Ideale Pasmaat

Sy moet kan en wil cuddle tenminste 22uur per dag, anders as dit, is ek redelik neutral. Soek eintlik net iemand bietjie nice, iemand wat saam my die lewe wil verken. :)

Wat Sy Vriende S

Jurrels het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Medium; Gedra hulle goed
Sig:
Ek het perfekte sig
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Lig
Gestremdhede:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Sarkasties
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Die lewe van die partytjie
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Laf; Optimisties; Sarkasties; Snaaks; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
Ek is op my gemaklikste wanneer ek poedelnakend is
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Blues; Country & Western; Elektroniese Dansmusiek; Rock; Volk
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Fiksie; Geskiedkundig
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Sport; Tekenprente
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Oorlog; Romanties
Belangstellings:
Gedigte skryf; Internetbesoeke; Lees; Musiek Maak; Rekenaar- en televisiespeletjies; Sing; Toneelspel
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Amerikaanse Voetbal; Atletiek; Fietsry; Gholf; Kanovaart; Muurbal; Rekspring; Rotsklim; Rugby; Skaak; Skietsport; Sokker; Staptogte; Swem; Tafeltennis; Valskermspring; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Grieks; Italiaans; Kitskos; Kroegetes; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Onder druk
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
My vriende is my hoofsaaklike familie
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Perd(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Sarkasme; Naakbaai
Afsitters:
Mag; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats:
Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters