plaasjapie697

50 – Vereeniging (meyerton), Gauteng, Suid-Afrika

boer soek n vrou

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Vereeniging (meyerton), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
50
Sterreteken:
Visse
Lengte:
175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Landbou
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
33 - 40
Sterreteken:
Bul; Maagd; Waterdraer; Visse
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Grys
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Administratief / Sekretarieël; Finansies; Spyseniering; Medies / Tandheelkunde; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is eerlik en opreg en weet wat ek in die lewe soek. Het nog outydse waardes en verwag die selfde van my maat. Ek het n seun van 17 wat by my bly. Hou van die buitelewe en stilte. Ek drink nie en loop nie rond nie hang nie saam vriende uit nie. My woord is nog my eer. Ek dien die Here en loop my pad reguit. Ek is hardwerkind en standvastig.

Sy Ideale Pasmaat

Ek soek n vrou wat haar plek as vrou in die huishouding kan volstaan,sy hoef nie n model te wees nie. N sagte vrou met n moederlike hart. Ek soek na iemand wat op n plaas sal kan by. Sy moet weet wat sy wil he. Sy moet haar man as die hoof van huis sien. Sy moet die Here dien. As jy drink en soos n skildery lyk van die tatoos hou a.s.b verby. Iemand met ambisie en ruggraad en n lus vir die lewe.

Wat Sy Vriende S

plaasjapie697 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Muurblommetjie
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent; Skaam; Stabiel; Stil
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Matigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Toewyding; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Dans / Disko
Lees:
Stel nie regtig belang nie
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentr; Opvoedkundig; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Westerse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Motorherstelwerk; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
Totaal onbetrokke
Sport:
Dans; Jag; Perdry; Skietsport; Stap
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Diabetiese
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Huishoudelike takies verrig
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek is 'n enigste kind
Familie Nouheid:
Ek praat nie met my familie nie
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Glad nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Rykdom
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Uiters konserwatief
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats:
Optimisties
Eerlikheid:
Uiters