Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Johannesburg (Randburg), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
55 | |
Sterreteken: |
Waterdraer | |
Lengte: |
180cm (5' 10.9") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Verander Gereeld | |
Oogkleur: |
Amandelbruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Vra my later | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Soms | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Eie Onderneming | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
34 - 51 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
173cm (5' 8.1") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Atleties; Ander | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Effens Grys; Geskeer | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Geskei | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Landbou | ||
Inkomste: |
Gemaklik; Ryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Na 6 maande en 5806 wat na my profiel gekyk het, het ek nog steeds nie my maaitjie gekry nie?? Waar is jy...my lewensmaat? Ek is ek..Leer my eers ken en dan sal jy die waarheid weet..die lewe is n lied saam met die regte persoon....
Behalwe dat die lewe 'n lied sal wees om saam my op te staan en 'n besige lewe aan te pak, is ek doelgerig om vol lewe te lei. Ek love lekker kos maak en shop en events bywoon. Ek hou van avontuur en rustig wees gelyke tyd. Ek het great familie wat jou vriende sal wees! Ek hou van uiteet en musiek. Vinnige motors, motorfietse en tattoos. Ek hou daarvan om bederf te word. Iemand wat 'n vrou kan hanteer met 'n sterk persoonlikheid. Ek het wel 'n sagte hart en kan huil vir mooi verhale. Hou van Crime and investigation channel. Ek is baie lief vir honde en het ook 'n oulike pappegaai. Wees lief vir my groot seun en mooi pop dogtertjie. Braai oor naweke en vriende nooi en lief soms casinos kuier. Groot op Poker speel..Ek hou nie van 'n vuil huis of man nie. My begeerte is om soos in die outyd daar te wees vir iemand wat my kan versorg, en huistoe kan kom na lang dag en daar te wees vir hom en te gesels en te ondersteun. Ek sou graag als wil verkoop en ons twee moet nuut oorbegin! Ek dink ook wildsplase en bomfires is great. Wil een keer per jaar op groot vakansies gaan. Ek het iemand nodig wat ons kan lei en ondersteun en lojaal is en nooit sal terugkyk nie. Ek hou van TV kyk, lees en naweke rondrits. Sondae kook en rustig wees. Normaal lewe is vir my 'n bonus. Soek nie probleme en history wat ons sal vernietig nie. Oopwees en kommunikasie sal so lekker wees. Ek dink my slegste punt is ek hou nie van swem nie en is baie reguit en eerlik met wat ek dink. Is bereid om sekere dinge aan te pas as jy dieselfde sal doen vir my. Ek wil uit my huidige lewe kom en nooit weer terugkyk nie. Ek is bietjie laf en mal daaroor om simpel grappies te maak. Lag saam my!
Haar Ideale Pasmaat
Hy moet OPREG wees ** Geen LEUNS**Hy moet MY AANBID**Hy moet ALTYD daar wees .... o ja...en net vir my in sy lewe he....nie nog n paar op die kantlyn nie..so sal ek ook wees vir die regte ou....
Ek hou van n man wat - Skoon, Lojaal, nie dronk wees van sy voete af nie. Glasie wyn en drankie kan geniet op sy tyd. My en kids ondersteun. Goeie familie he wat ek kan liefkry. Slimkop wees wat ten minste 'n beroep het. My verhouding met jou sal vernietig word as jy nie my kinders kan aanvaar nie. Ek sal jou kinders soos my eie behandel... Ek het 3 dapple worshondjies en n African grey...anne kinders in die huis. As jy ons sal liefhê en mooi na ons kyk, sal daar altyd iemand wees wat vir jou wag by die huis met 'n geselsie, lekker kossies en kan rus as ons wil en speel as ons wil.....
Wat Haar Vriende Sê
WarriorQueen het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort; Wild |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeëermerke |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
'n Malkop |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Silwer |
Afspraak Aktiwiteite: |
Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Pop / Top 40; Reggae |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Fiksie; Gruwelverhale; Misdaad; Romanse; Speurverhale |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Musiekkanale; Nuus; Realiteitsprogramme; Sepies; Veelsydigheidsprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Een of twee keer per maand |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Riller; Romanties |
Belangstellings: |
Beeldhoukuns; Boeke skryf; Bordspeletjies; Dobbel; Inkopies; Kaartspeletjies; Musiek Maak; Rekenaarprogrammering |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Atletiek; Boks; Jag; Kampering; Krygskunde; Liggaamsbou |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Grieks; Indies; Italiaans; Japannees; Kitskos; Sjinees; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Wat's werk? |
Tydverdryf keuses: |
Boeklees |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer en 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Voël(s); Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Visse; Ander; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Kat(te); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Flankering; Liefde toon in die publiek; Tatoeëermerke; Rykdom |
Afsitters: |
Selfgeldend; Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Selde |
Droomhuis: |
'n Herehuis met baie knegte |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
In 'n Las Vegas rykmanshotelkamer |
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Skaam; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |