opsoeknamaatjie123opsoeknamaatjie123

opsoeknamaatjie123

63 – Benoni (Farrarmere), Gauteng, Suid-Afrika

wonder waars my Prins op die wit perd

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 10 Junie 2022

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Benoni (Farrarmere), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
63
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
159cm (5' 2.6")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
52 - 64
Sterreteken:
Enige
Lengte:
173cm (5' 8.1") - 186cm (6' 1.2")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Effens Grys; Grys; Effens Bles; Geskeer
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Administratief / Sekretarieël; Finansies; Regte; Medies / Tandheelkunde; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Ander; Landbou
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n spontane 55 jaar dame. Is baie netjies, lief vir natuur, diere my medemens.Hou van mense wat positiewe geselskap lewer. Ook daarvan om my vriende te koester en waardeer vir wie en wat hulle is. Is 'n baie behulsame vrou, georganiseerd lojaal en leef christelike waardes uit.
Opsoek na iemand wat al die seer en plesier mee te deel op ons albei se paaie. Moet mekaar kan ondersteun met alles in beide se lewe. Net sommer soms te mediteer, ontspan en mekaar se geselskap te geniet. Hou daarvan om verassinkies vir jou te doen as ons sou "click"
Ek het 3seuns, 34,30,26. Almal op hul eie. 2oudstes getroud en 4kleinkinders. Woon in Ermelo,PE
Voel dis tyd om iets aan my alleen lewe te doen en hoop daar is 'n pot daarbuite wat 'n deksel ook nodig het.ek luister musiek, doen naaldwerk, bak soms stap baie en werk in tuin.
Dankie dat ek dit met jul kon deel. Sterkte met jou soektog glo jy sal regte vriendin,vrou hier ontmoet as dit die Vader se wil is. Mooi bly en pas j op...

Liefde.
Jou...tot ons ontmoet

Haar Ideale Pasmaat

Soek vriend/lewensmaat wat eerste prioriteit Jesus is en dan ek.
Sal dit waardeer as ons mekaar met respek, kommunikasie en liefde behandel.
Persoon moet integriteit he, sekuriteit en hardwerkend. Sin vir humor ook kan soms emosionele liefde toon. Afsitter is aggressie, kannie volwasse luister na gesprek / redeneer nie.
As ons ontmoet vir koffie paar maal sal ons mos weet of ons vir mekaar bedoel is...jy weet mos daai oogkontak ne?

Nou is dit j beurt, genoeg gepraat!

Wat Haar Vriende SÍ

opsoeknamaatjie123 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Reguit
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Die lewe van die partytjie
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Stil; Uitdagend; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Pers
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Fantasie; Godsdienstig; Nie-fiksie; Romanse; Selfhelp; Topverkopers
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Speletjiesprogramme; Sport; Veelsydigheidsprogramme
Belangstellings:
Internetbesoeke; Joga; Kookkuns; Lees; Meditering; Musiek Maak; Naaldwerk; Pottebakkery; Skilder; Toneelspel; Tuinmaak
Sport:
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Bergfiets; Boogskiet; Dans; Fietsry; Gimnastiek; Hang- / Skermsweef; Kanovaart; Krieket; Liggaamsbou; Perdry; Roei; Rotsklim; Rugby; Seil; Skaak; Ski; Sneeuplankry; Snorkelduik; Stap; Surfski / Kajak; Swem; Tafeltennis; Valskermspring; Vlieg / Sweefvlieg; Waaghalsige sport; Waterski
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Frans; Indies; Italiaans; Japannees; Kitskos; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ander
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk nie
Tydverdryf keuses:
Kuier by familie
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Knaagdier(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Visse; Perd(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Intelligensie; Langhare
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Mag; Naakbaai; Tatoeëermerke
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Meer as een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Uiters