In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is 53 en is lief vir die natuur, mense, avontuur, fotografie, Ek hou van die plaaslewe, kampeer, toer en lekker gesels langs n kampvuur- veral as ek so bietjie Muskadel byderhand het.
Sterk Christelike morele waardes is belangrik vir my en so ook my geloof. Ek is n kind van God en probeer om my lewe volgens sy riglyne te lewe. Teologie was een van my hoofvakke toe ek in Amerika geswot het en hou van om oor Bybelsake te gesels. Maar geskiedenis is ook n groot liefde, veral SA se geskiedenis. Ek het tonne boeke oor die Boere oorlog gelees want my oupa was in die Johannesburgse komando.
Ek lees ook baie en en het n goeie algemene kennis. Die kinders dink altyd ek weet alles- min weet hulle hoe veel daar nog te leer is in die kort lewe.
Ek is n onderwyser en hou baie van kinders, maar ongelukkig het ek nooit my eie kinders gehad nie. Dit sal wonderlik wees as ek dalk iemand kan ontmoet wat reeds kinders het. Maar dit is in die Vader se hande en ek sal die paatjie volg waar hy lei.
Ek word elke oggend wakker en is bly dat dit nog n nuwe dag is. Elke dag bring n nuwe avontuur en ek is tevrede met my lewe- maar dit sal lekker wees as ek weer iemand kan kry wat dit met my wil deel.
Sy Ideale Pasmaat
Sy moet lief wees vir God, ander mense, die natuur, avontuur en haarself. Sy moet vredeliewend en rustig wees. Sy moet lief wees vir kinders, hou van kampeer, rondry, die wereld deur wil toer en sulke dinge.
Wat Sy Vriende Sê
Pjie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Hilo, Hawaii | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
61 | |
Sterreteken: |
Kreef | |
Lengte: |
5' 7" (170cm) | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Effens Grys | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Duits; Engels; Nederlands | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Landbou | |
Inkomste: |
Sukkelend |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
35 - 55 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Asiër; Latyns / Hispanis; Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Duits; Engels; Koreaans; Nederlands; Spaans | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander; Joods | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond; Kosher | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gesigshare: |
Ek het 'n volbaard |
Liggaamshare: |
Gemiddeld |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Droog |
Intelligensie: |
Gemiddeld |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stil |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Natuurlik (Ek dra net natuurlike materiale) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Volk |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
Fiksie; Geskiedkundig; Reis; Romanse; Selfhelp; Wetenskapsfiksie |
TV Gewoontes: |
Ek het nie 'n televisie nie |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Nuus; Opvoedkundig; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Komedie; Romanties |
Belangstellings: |
Bordspeletjies; Fotografie; Gesonde leefstyl; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Lees; Rekenaar- en televisiespeletjies; Skilder; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Backgammon; Basketbal; Bergfiets; Draf / Hardloop; Kampering; Kanovaart; Krieket; Lyfbranderry; Perdry; Pluimbal; Roei; Rotsklim; Rugby; Seil; Skaak; Skubaduik; Sneeuplankry; Snorkelduik; Sokker; Stap; Staptogte; Stoei; Surfski / Kajak; Swem; Veerpyltjies; Visvang; Vlugbal; Voëlkyk; Witwater-kanovaart |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Suikervry |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tydverdryf keuses: |
Kuier by familie |
Tyd Aanlyn: |
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het geen familie nie |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Visse; Perd(e) |
Prikkels: |
Dans; Flankering; Intelligensie; Langhare |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Mag; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
Ander |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Woon in 'n stil hut in die woud |
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats: |
Optimisties |
Eerlikheid: |
Uiters |