Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Edenvale, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
56 | |
Sterreteken: |
Kreef | |
Lengte: |
176cm (5' 9.3") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly soms by my | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Oostelike-Gauteng (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
38 - 50 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 180cm (5' 10.9") | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In sy eie woorde...
Oor Hom
It's important to me to be able to help people and to give of myself. Ek hou daarvan om kwaliteit tyd saam met die spesiale mense in my lewe, o.a. my kinders, te spandeer. Ek hou ook baie daarvan om die spesiale mense in my lewe te bederf. Ek maak altyd 'n punt daarvan om belangstelling te toon in dit wat vir die mense in my lewe belangrik is. Wanneer ek iets aanpak of my hart op iets sit, dan doen ek dit voluit en met oorgawe. My Godsdiens is vir my baie belangrik. Ek geniet egter ook 'n goeie "social", en ek het 'n goeie sin vir humor. Ek hou ewe veel daarvan om in die buitelig te wees as om binneshuis te wees, solank dit saam met die spesiale mens of mense in my lewe is. Hoewel ek nie baie sportief is nie, hou ek daarvan om deel te neem en avontuurlistige dinge te doen of te probeer. Ek hou ook baie daarvan om na nuwe plekke te gaan en nuwe dinge te probeer. Ek het 'n baie wye belangstellingsveld, o.a. argitektuur, karre, sport, vliegtuie, motorfietse, geskiedenis ens.
Sy Ideale Pasmaat
Iemand wat opreg hulself is en altyd eerlik sal wees. Ek sal hou van iemand wat daarvan sal hou om bereid te wees om kwaliteit tyd saam met my te spandeer, waar ook al. Dit sal vir my belangrik wees dat sy my in my Godsdiens sal ondersteun. Dit sal vir my ook baie belangrik wees dat sy 'n goeie verhouding met my kindrs sal kan hê. My ideale pasmaat moet ook bereid wees om saam met my nuwe dinge te probeer en om na nuwe plekke te gaan. Sy moet verseker ook 'n goeie sin vir humor hê, maar my ook intelektueel kan stimuleer.
Wat Sy Vriende Sê
CornelisBrown het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra bril |
Gesigshare: |
Geen |
Liggaamshare: |
Lig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Realisties; Skaam |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Getrouheid; Toewyding |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie |
Lees: |
Dis OK |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Sport; Wetenskapsfiksie |
Fliek Gereeldheid: |
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom. |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Oorlog; Romanties; Wetenskapsfiksie |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Biljart Snoeker; Fietsry; Kegelbal; Krieket; Motorsport; Muurbal; Rugby; Sagtebal; Skaak |
Kook: |
Ek moet kook |
Kookkuns: |
Italiaans; Maak nie saak nie |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Suikervry |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk altyd oortyd |
Tydverdryf keuses: |
Sosiaal met vriende verkeer |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek is buigsaam |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Reptiel(e) |
Prikkels: |
Intelligensie; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Minder ure werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Politiek: |
Liberaal |
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats: |
Senuweeagtig; Skaam |
Eerlikheid: |
Uiters |