Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Noordelike Voorstede (Paarl), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
68 | |
Sterreteken: |
Steenbok | |
Lengte: |
172cm (5' 7.7") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Effens Grys | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Duits; Engels; Grieks; Hebreeus; Nederlands | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Landbou | |
Inkomste: |
Vra my later |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
50 - 54 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In sy eie woorde...
Oor Hom
My christenskap is nie spaarwielgeloof nie-dit beheers al die fasette van my lewe.Ek versamel estetiese gedagtes en ervaringe.Ek hou my besig met uitdagende dinge soos wanneer die meeste mense sou dink dit is nie moontlik nie sou ek nog steeds probeer.Ek sou graag my geloof hande en voete wou gee deur die begin van n Kibboets vir jongmense op die plaas.Ek het n ontsettende sterk verantwoordelikheidssin-verantwoordelikh eid vir jou huis en die tuin en die motors en die skottelgoed en die kinders en die emosionele behoefte van jou pasmaat.Die mooiste gawe in die Woord is nederigheid vir my-om te kan se jammer ek was verkeerd.Nederigheid is gelukkig nie n jantjie-jammergat-houding nie maar is om te weet wat is reg en wat is verkeerd en daarby te hou.Ek is ook nie bang vir stilte nie-nie stilstuipe nie-maar om in verwondering na jou maat te kyk met sagte oe en om die valke in vlug te sien.
Sy Ideale Pasmaat
my ideale pasmaat is mooi van binne en van buite.Sy is n kind van die Here en probeer om Hom in alles te verheerlik.Sy skinder nie en het n positiewe uikyk op die lewe.Ek sou graag alle sake met haar wou bespreek van besigheid,politiek,die weer,versekering,kinders en die liefde.Sy is lief vir kinders en jongmense en wil ook graag in hulle lewe verandering sien.Sy moet bereid wees om saam met my op ons kniee te gaan of om in die veld agter die beeste te wees of in die wingerd .Morele ondersteuning is dus van groot belang.Tog sal ek wou he dat my maat ook haar eie belangstellings uitleef en ek wat haar weer bystaan.Graag sou ek wou sien dat sy ook goeie verhoudings het met haar familie en vriende.
Wat Sy Vriende Sê
boermetgenade77 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Medium; Krullerig |
Sig: |
Ek dra bril |
Gesigshare: |
Ek het 'n snor |
Liggaamshare: |
Gemiddeld |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Intelligent; Realisties; Stil; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Getrouheid; Nederigheid; Vergewend |
Modebewustheid: |
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Groen |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Piekniek in die park; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Broadway / Teater; Country & Western; Gospel / Geestelik; Opera |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Besigheid; Godsdienstig; Reis; Romanse; Topverkopers; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Kunsflieks; Romanties; Westerse; Wetenskapsfiksie |
Belangstellings: |
Beleggings; Besigheidsnuus; Boeke skryf; Gedigte skryf; Lees; Meditering; Pottebakkery; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Atletiek; Aussie-reëls Voetbal; Boogskiet; Draf / Hardloop; Gimnastiek; Handbal; Kampering; Muurbal; Perdry; Rotsklim; Rugby; Skaak; Staptogte; Tafeltennis; Valskermspring; Voëlkyk |
Kook: |
Ek kook eerder as om honger te ly |
Kookkuns: |
Fynproewer Uitetes; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Onder druk |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Een of twee keer per week |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Voël(s); Hond(e); Perd(e) |
Prikkels: |
Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Meer as een keer per week |
Droomhuis: |
'n Hut in die berge |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats: |
Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |