tella561tella561

tella561

36 – Roodepoort, Gauteng, Suid-Afrika

gee my n kans ek sal jou gelukkig maak...

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Vra my later
Ligging:
Roodepoort, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
36
Sterreteken:
Ram
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Engels
Ander Tale:
Afrikaans
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Roodepoort (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
30 - 37
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 200cm (6' 6.7")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

ek is baie skaam en is nie baie uit my vel uit ni.
ek hou van sing en dans en movies kyk, ek hou ook van tyd saam vriende te spandeer en ook alleen tyd saam n maat te spandeer ook. ek hou nie van leeuns nie en ook nie van hoogtes en vliegtuie nie.
ek like sing.
om te ontspan sal ek boek lees, musiek luister of n movie kyk.
ek vat elke dag soos dit kom, lewe is te kort.

Haar Ideale Pasmaat

loyaliteit, en vertrouheid, net oe vir een persoon en dis ek.
wat my verhouding sal laat werk is om oop te wees met my en my direk se oor wat dalk aangaan, my vertrou en my ook n kans gee maak nie saak wat ni.
ek sien kans om enige iets te deel met my maat, behalwe van n vliegtuig uitspring en enige iets met hoogtes te doen, ek is hoogte vrees en bang vir vlieg. lol
ek dink wat n verhouding sal vernietig is as julle nie mekaar vertrou nie en as jou maat vir jou leeg en dinge van jou wegsteek.
en ook n mens moet jou anvaar vir wie jy is en nie hoe jy lyk nie.

Wat Haar Vriende S

tella561 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Muurblommetjie
Persoonlikheidstrekke:
Skaam; Stil
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Pienk
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Pop / Top 40
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Romanse
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Romanties
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Rugby
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Italiaans; Maak nie saak nie
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Televisie of fliek kyk
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Aftreeplanne:
Tuis met 'n goeie boek
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats:
Senuweeagtig; Hoopvol; Skaam
Eerlikheid:
Baie