groentrekker

64 – Bultfontein, Vrystaat, Suid-Afrika

0

groentrekker

64 – Bultfontein, Vrystaat, Suid-Afrika

kom ons kyk wat gebeur

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

praat met my Dan weet ons van mekaar anders gaan ons by mekaar verby lewe. ek weet wie ek is en wat ek wil he in die lewe. nou is baie belangrik want more is dalk te laat. die lewe bestaan uit gee en neem.wie jy is kan nie verander word nie maar jy kan net meer leer uit die lewe. saam is beter as een.kontak is vir my belangrik.leer my ken want ek is n aangename per soon.glo en vertrou op die Here.baie lief vir Diere en buitelewe want ek het n klein boerdery waarmee ek my nauurs besig hou al bly ek in die dorp .as ek speel dan speel ek maar werk dan werk ek .hou niks van oneerlike agterbakse skeinheilige tipe mense nie. as ek n vraag vra soek n mens tog n antwoord en ek verstaan dan nie hoekom een mens die ander nie kan antwoord nie. Kom ons kyk wat gebeur en waarheen dit gaan.alhoe wel ek nie baie vertroue op die manier het om my lewens maat hier te soek en te vind nie.n foto is vir my berangrik want ek wil sien met wie ek praat .help nie ons jok vir mekaar nie

Sy Ideale Pasmaat

wees net eerlik en opreg .glo aan die liefde en dit kom met respek. wees net jouself en moenie voorgee nie.wees vriendelik en ek is by jou .vat my hand en ek lei jou .Staan voor my en ek hou jou vas .staan agter my en ek beskerm jou.staan langs my en ek vertrou jou.kyk mooi na jouself en ek bemin jou.maar sit op my dan vermy ek jou en ek wil nie op jou trap of staan nie so moet dit ook nie met my doen nie.aanvaar die lewe met uitdagings en sorteer dinge uit wat verkeerd is sonder om weg te hardloop.wees my maat en my liefde.as jy nie die vrae eerlik en opreg beantwoord het nie .asb hou verby.en sit maar die foto by. as ek jou vra of jy wil gesels antwoord met ja of met n nee maar nie met hierdie ander tipe ontwykende snert nie.

Wat Sy Vriende Sê

groentrekker het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bultfontein, Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
64
Sterreteken:
Bul
Lengte:
190cm (6' 2.8")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Swart
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Ateïsme
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
45 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Realisties; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Hoop; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Ontmoet vir koffie
Boeke:
Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Realiteitsprogramme
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Kos
Kook:
Ek moet kook
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Prikkels:
Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai
Afsitters:
Dans
Die Diep Goed
Droomhuis:
Strandhuis
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats:
Optimisties