In haar eie woorde...
Oor Haar
Plat op die aarde net vir wie Wat jy is geen rykdom prag en praal kan my omkoop vir geluk nie opregte liefde is die belangerikste eks n plaasvrou sukkel ekt kinders Maar die vrou Wat die Klein dingetjies meer waardeer as n diamantring wat geen Korale waarde ag nie nou Ja alles begin by jou nooit
Eks n lekker mens Om oor die weg Te kom goeie sin vir humuer kan bespotlik wees en daar sal nie n dag verby gaan sonder n lekker laggie nie Tenspyte dat Almal op Hulle profile soek modelle en prag en praal Waar is opregtheid in alles Ek sien nie Kans Om my lewe Te lewe deur Leeuns nie want tog is jou lewe Baje kosbaar so as jy regtig WIl gesels eks Manet hier n masterpiece vir God ag myself n diamant want eks n plattelandse kleurling
Haar Ideale Pasmaat
My liefie moet net eerlik en opreg wees..en aan my alleen raak..hy kan maar sy gate uitgeniet..mr moet vertroubaar wees..en soos ekke..plat op die aarde..en liefdevol..hy moet vir my lief wees vir wie en wat ek is en hy sal dit dubbel en dwars terug kry van my af..hy moet weet die vrou wat hy gaan kry sal vir hom bakbrood en roosterbrood maak..ja neh dis wat ek soek..beter om plat op die aarde te wees..hoor van jou baie vinnig..tata.
Wat Haar Vriende Sê
misslonely139 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Blouberg (weskaapblouberg), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
44 | |
Sterreteken: |
Visse | |
Lengte: |
Vra my later | |
Liggaamstipe: |
Vra my later | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Bruin | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Vra my later | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Probeer ophou | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Sukkelend |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Wes-Kaap; Vrystaat, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
48 - 64 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Effens Grys; Grys | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Bruin; Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Swaar | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort; Krullerig |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Laf; Saggeaard; Snaaks |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Liefdadigheid; Nederigheid; Tevredenheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleredrag: |
Enige iets, solank dit swart is |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Gospel / Geestelik |
Lees: |
Ek geniet dit |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Belangstellings: |
Sing; Toneelspel |
Sport Betrokkenheid: |
Totaal onbetrokke |
Sport: |
Stap |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek kook altyd by die huis |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk net 'n paar uur 'n week |
Tydverdryf keuses: |
Huishoudelike takies verrig |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Prikkels: |
Liefde toon in die publiek |
Werk Verwagtinge: |
Minder ure werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
'n Huisie in die platteland |
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats: |
Senuweeagtig; Hoopvol |
Eerlikheid: |
Uiters |