In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is lief vir lag en avontuur. Ek is n enkel ma met 2 pragtige kinders. Ek is baie onafhanklik en openminded, romaties en kreatief. Ek is nie n jaloerse mens nie en glo elkeen moet ruimte binne n verhouding he. Eerlikheid is baie belangrik. Ek is mal daaroor om te kook . Ek is eerlik en reguit en baie mense hou nie daarvan nie.
Haar Ideale Pasmaat
Dis belangrik om te besef ek is 'n "package deal" , my ideale maat moet my en my kinders aanvaar, spontaan en 'n bok vir sports wees. Standvastigheid is baie belangrik. Hy moet openminded en lief vir mense wees.
Wat Haar Vriende Sê
Natz12 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
eMkhondo (Piet Retief), Mpumalanga, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
44 | |
Sterreteken: |
Ram | |
Lengte: |
167cm (5' 5.7") | |
Liggaamstipe: |
Volronde Figuur | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Finansies | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
38 - 60 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Krullerig |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeëermerke |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Getrouheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My pajamas |
Gunsteling Kleur: |
Rooi |
Afspraak Aktiwiteite: |
Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Rock |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
Misdaad; Speurverhale |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Komedie; Misterie; Romanties |
Belangstellings: |
Kookkuns; Skilder |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Dans; Gewigsoefeninge; Swem |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek is buigsaam |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Kat(te); Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Reptiel(e); Perd(e) |
Prikkels: |
Dans; Flankering; Intelligensie |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Aftreeplanne: |
Die 7 Wonders van die Wêreld verken |
Eerlikheid: |
Uiters |