In sy eie woorde...
Oor Hom
Is lewenslustig, stabiel , opreg, goeie waardes, eerlik, finansieël onafhanklik , ongekompliseerd, avontuurlustig, waardeer die mooi in die lewe, hou van buite lewe, opregte christelike waardes belangrik, geen fotuinsoekers, positiewe uitkyk op die lewe, geloof prioriteit.
Sy Ideale Pasmaat
Moet haarself wees nie voorgee nie, beskik oor christelike waardes, goeie beginsels, onafhanklik kan funksioneer , hou van buitelewe, opreg en eerlik, higienies en vroulik goed versorg.Om verhouding te benader as ‘n vennootskap, spanwerk, goeie kommunikasie, en opofferings vir mekaar, werlik omgee, mekaar ondersteun, veilig ruimte skep, alles gebaseer op sterk christelike waardes en ‘n gesonde lewensuitkyk. Wat ‘n verhouding vernietig is oneerlikheid en selfsutige begeertes.
Wat Sy Vriende Sê
Albatros962 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Potchefstroom, Noord-Wes, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
62 | |
Sterreteken: |
Visse | |
Lengte: |
187cm (6' 1.6") | |
Liggaamstipe: |
Atleties | |
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | |
Haarkleur: |
Effens Grys | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Vra my later | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Uitvoerende Bestuur / Bestuur | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Wes-Kaap; Oos-Kaap; Limpopo; Gauteng; Noord-Wes; Vrystaat, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
43 - 62 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
158cm (5' 2.2") - 200cm (6' 6.7") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Effens belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Medium; Reguit |
Sig: |
Ek dra kontaklense |
Gesigshare: |
Geen |
Liggaamshare: |
Net borshare |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Matigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Gospel / Geestelik; Klassiek |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
Godsdienstig; Speurverhale; Topverkopers |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Fliekkanale; Opvoedkundig; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Dokumentêr; Drama; Komedie; Romanties |
Belangstellings: |
Beleggings; Fotografie; Gesonde leefstyl; Kookkuns; Lees; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Draf / Hardloop; Kampering; Staptogte; Voëlkyk |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Indies; Italiaans; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Suikervry |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Voël(s); Hond(e) |
Prikkels: |
Dans; Intelligensie |
Afsitters: |
Selfgeldend; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Aftreeplanne: |
Die 7 Wonders van die Wêreld verken |
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats: |
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties |
Eerlikheid: |
Baie |
