jl_masjl_mas
jl_mas

41 – Knysna, Wes-Kaap, Suid-Afrika

jl_masjl_mas
3

jl_mas

41 – Knysna, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Probeer my bes om n goeie mens te wees,liefde is belangrik in vandag se samelewing.goeie kos en gese

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Hahaha,as jy die regte vriende het behoort daar geen issues te wees nie. Ek is n koggelmander in n verkleurmannetjie wereld,pas nie regtig by meeste plekke nie.Probeer heeltyd glimlag en vriendelik wees.Ek is MAL oor mense wat hulself kan wees en hul kaf vir hulself hou.lol,heeltyd speeltyd.Ek is mal oor die buitelug,om n vissie te vang en te chill is awesome.Ek is onlangs nie oor geld geworry nie...figure daai een nog myself uit.Geloof is my nr.1.

Sy Ideale Pasmaat

Ek probeer daai een tiepe meisie kry,daai tiepe wat glad nie hul lewe basseer vir wat op tv aangaan nie.n regte vrou wat glo in haarself en getroud bly aan haar ou. Eerlikheid en opreg wees is vir my n must have. Self respek ook. Ek wil n metgesel he wat spontaan is en wat weet waar om die lyn te trek,ek het al meer as genoeg tyd spandeer op los klosse en hartpyne... Opsoek na n oop mens wat oor enigiets kan praat en sonder katterigheid... Gaan maar nie te veel sukkel oor nog nie,netnou moet ek op Mars my profile toets.lol

Wat Sy Vriende Sê

jl_mas het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Knysna, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
41
Sterreteken:
Visse
Lengte:
187cm (6' 1.6")
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Nederlands
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
25 - 34
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Liggaamshare:
Gemiddeld
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Droog
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Laf; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Skaam; Snaaks; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Selfbeheersing; Vergewend; Vriendelikheid
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Groen