In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is 'n gelukkige, gesonde en onafhanklike vrou.
My lewe is vol en geseënd.
Ek is opgewonde oor elke nuwe dag, en sien uit na die toekoms.
Ek is 'n gelowige kind van God. En lewe my lewe met 'n houding van dankbaarheid.
Ek het 3 onafhanklike volwasse, getroude kinders. Ek is 'n ouma van 5 jong kleinkinders.
Ek is prakties en kan pleisters plak sonder om flou te val.
Hou daarvan om kos te maak. Ek hou van goeie rooiwyn - met ys! en voel vere vir opinies van sg.wynpuriste.
Ek hou van lag! meestal vir myself, maar besef dat die lewe kosbaar is en neem my besluite t.o.v my toekoms ernstig op.
My stokperdjies is skilder, lees, musiek luister, rondry, reis en stap. Ek hou nie van visvang, perdry of seil nie. Ek sit nie graag in 'n kroeg nie en speel nie gholf nie.
Ek hou van mense wat gemaklik is met hulself, én wat net so baie daarvan hou om stil te wees as wat dit is om te gesels. Maar om lekker met iemand te kuier en gesels is een van my groot plesiere. Veral as dié iemand 'n mooi stem en vriendelike oë het.
My lewensfilosofie: " die wiel draai / karma... en: dít sal ook verbygaan".
My pasmaat sal my vind; en dis die een wat letterlik en figuurlik op dieselfde golflengte as ek is.
Haar Ideale Pasmaat
Jy moet onafhanklik wees en jou eie besluite kan neem.
Jy moet tevrede en gelukkig wees met jouself.
Vir jouself kan sorg.
Jy verstaan wat dit beteken om emosioneel volwasse te wees.
Jy moet kan komminukeer sonder om 'n monoloog te voer. Oogkontak is vir jou normaal.
Jy moet finansieel onafhanklik wees, moontlik 'n naskoolse kwalifikasie hê, of sorg dat jou daaglikse brood verdien word deur eerlike, harde werk.. Hopelik teen hierdie tyd nie meer tè hard werk nie!
Jy moet lief wees vir die buitelug, kamp, stap, niksdoen, en daarvan hou om plekke te besoek.
Jy is bereid om my te leer ken sonder om oorhaastig te wees.
Indien jy regtig in bg. kategorie val, sal dit heerlik wees om jou te leer ken.
En: ek stel nie belang as jy 'n kuber-harem op fb en/sosiale media het nie. Nie-onderhandelbaar. En/of jou selfoon liewer het as die liewe lewe self nie. Ook nie onderhandelbaar nie. D.w.s.. min of meer selfde gewoontes en waardes as ek.
Wat Haar Vriende Sê
Mater413 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Oudtshoorn, Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
66 | |
Sterreteken: |
Steenbok | |
Lengte: |
159cm (5' 2.6") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Vra my later | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Onderwyser / Professor | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
55 - 64 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
167cm (5' 5.7") - 182cm (5' 11.7") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Effens Grys; Grys; Wit; Effens Bles | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Duits; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Baccalaureusgraad | ||
Beroep: |
Afgetree; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Landbou | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium; Reguit |
Sig: |
Ek dra kontaklense |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen; Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Selfbeheersing; Tevredenheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Ander |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Instrumentaal; Klassiek; Opera |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Fiksie; Romanse; Selfhelp; Topverkopers |
TV Gewoontes: |
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Fliekkanale |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Drama; Komedie; Kunsflieks; Romanties |
Belangstellings: |
Beeldhoukuns; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Joga; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Skilder; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Bergfiets; Fietsry; Kampering; Stap; Staptogte |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen; Suikervry; Koolhidrate-vry |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal waarskynlik nie trek nie |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Voël(s); Kat(te); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Intelligensie; Rykdom |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Dans; Erotika; Flankering; Langhare; Liefde toon in die publiek; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per maand |
Droomhuis: |
'n Huisie in die platteland |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Die wêreld deurreis met 'n rugsak |
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats: |
Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |