In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is positief en leef voluit!
Ek is hoogs intelligent , skerp humorsin, spontaan en liefdevol.
Glo daaraan om altyd die positiewe in alles raak te sien en die beste van elke dag te maak!
Een van beste eienskappe is lojaliteit teenoor my werk sowel as my vriende.
Ek sal berge versit vir my familie en vriende maar verwag dieselfde lojaliteit terug.
Ek is baie goed versorg probeer om gereeld te oefen om fiks en ferm te bly.
Ek is finansieel onafhanklik.
Die begin van enige verhouding op die internet is volgens my 'n goeie vriendskapsverhouding, om mekaar eers goed te leer ken en sien waartoe te lei..........tyd sal wel leer!!
Opsoek na iemand wat nog die lekker dinge in die stadium van ons lewe wil doen ..........weet dat jou beroep en sowel as my beroep sekere beperkings daarop sal plaas........Maar mens moet maar die beste van elke geleentheid maak.!!!
Mens moet tyd maak vir mekaar om suksesvol te wees en mekaar te leer ken.
Hou ook baie van onthaal om nuwe mense te ontmoet sowel as om met bestaande vriende te kuier.
Daar is niks so lekker om 'n aand saam met vriende te kuier oor algemene sake en net jou fokus van jou alledaagse probleme te vergeet. Lekker glasie rooiwy en 'n kasie doen die ding.
Wil ook nog graag baie reis ........soek 'n reisgenoot om nog die mooi plekke in SA sowel as in die buiteland te ontdek.
Sal baie graag die man van my drome bederf - hou baie daarvan.
Wel jy het nou so baie van my gelees............As jy my beter wil leer ken........maak n afspraak, jy sal dalk aangenaam verras wees!!!
My opskrif is nie verniet " Daar is 'n rede om te glo" vir 'n tweede kans van geluk nie.!!!
Haar Ideale Pasmaat
Spontaan.
Liefdevol.
Intelligent.
Goeie sin vir humor.
Lojaal - Baie lojaal en opreg.
Moet kan leiding neem in die verhouding.
Moet n goeie luisteraar wees en 'n goeie kommunikeerder.
Ek soek n maat wat my lewe met my sal deel.
Om avonture saam aan te pak, te reis, te lag en ook die klein dingetjies wat saak maak te koester.
Goed versorgde man.
Finansieel onafhanklik wees
Moet darem van dieselfde dinge hou.
Iemand wat nog jonk genoeg is om 'n nuwe vriendskap te begin.
Geen kansvatters nie - iemand wat ook ernstig is na n nuwe vriendskapsverhouding.
Wat Haar Vriende Sê
Kleurvol het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
64 | |
Sterreteken: |
Ram | |
Lengte: |
165cm (5' 5.0") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Rooibruin | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Vriende; Korttermyn; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
52 - 58 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
167cm (5' 5.7") - 180cm (5' 10.9") | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Geskei | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Reguit |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Gesofistikeerd |
Intelligensie: |
Straatwys |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
'n Sosiale vlinder |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Stabiel |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Vergewend |
Modebewustheid: |
Stedelik (My styl is vars van die stad se strate af) |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies |
Musiek Voorkeure: |
Gospel / Geestelik; Klassiek; Pop / Top 40 |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Besigheid; Fiksie; Romanse |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Fliekkanale; Geselsprogramme; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Een of twee keer per maand |
Fliek Voorkeure: |
Komedie; Kunsflieks; Romanties |
Belangstellings: |
Besigheidsnuus; Fotografie; Gesonde leefstyl; Lees; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Atletiek; Bergfiets; Draf / Hardloop; Fietsry; Gholf; Krieket; Rugby |
Kook: |
Ek kook eerder as om honger te ly |
Kookkuns: |
Fynproewer Uitetes; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per week uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Onder druk |
Tyd by die Werk: |
Ek werk altyd oortyd |
Tydverdryf keuses: |
Boeklees |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats: |
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties |