GetoorGetoor
Getoor

77 – Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

GetoorGetoor
8
0

Getoor

77 – Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Maaitjie om te deel.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vrydag

Verander: Woensdag

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is eerlik, opreg.en plat op die aarde.
Een op een kan ek 'n gawe ou wees en is 'n omgee mens. Behandel naby vriendinne/vriende met respek.
Ek is lief om buite te wees, in die natuur, langs die see of waar ook al. Maar is ook huislik, lief my braai en kuier oor 'n koffie of glasie. Lief musiek uit my jonger dae, so ook ñ aand van Langarm en Sokkie.
Hou van in tuin doenig te wees, geniet "doen dit self" dinge en as sulks help graag ander waar behoefte bestaan.
Is op manlike manier skepend en geniet dit.
Probeer gesond lewe en is redelik fiksheid bewus.

Sy Ideale Pasmaat

Sy moet geen probleem hê om getrou, opreg en eerlik te wees nie.
Gesteld en netjies wees op voorkoms.
Aktief wees vir haar ouderdom met een of ander stokperdjie, sport of belangstelling.
Ons moet maaitjies wees deur dik en dun en belangstelling kan deel. Meen so kan ñ vriendskap groei in ñ mooi verhouding.

Wat Sy Vriende Sê

Getoor het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
77
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
171cm (5' 7.3")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Bles
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
66 - 100
Sterreteken:
Enige
Lengte:
150cm (4' 11.1") - 177cm (5' 9.7")
Liggaamstipe:
Slank; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Verander Gereeld; Effens Grys; Grys; Wit
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Dis 'n vae herinnering
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Laf
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Matigheid; Sensualiteit; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Ander
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Instrumentaal
Lees:
Dis OK
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Sport; Voertuigprogramme
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Oorlog; Westerse
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Kaartspeletjies; Motorherstelwerk; Musiek Maak; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Bergfiets; Dans; Fietsry; Stap; Swem
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Prikkels:
Dans; Liefde toon in die publiek; Naakbaai
Afsitters:
Selfgeldend; Erotika; Flankering; Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Matig
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Baie