NaguiltjieNaguiltjie
Naguiltjie

72 – Pretoria (Akasia), Gauteng, Suid-Afrika

NaguiltjieNaguiltjie
5

Naguiltjie

72 – Pretoria (Akasia), Gauteng, Suid-Afrika

Avonturier soek metgesel

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Is daar iemand in wie se are avontuur bruis en wat ook primitief kan kamp . Iemand wat nie in sak en as sit as iets verkeerd gaan nie , maar dit eerder as 'n uitdaging sien? Iemand vir wie God en Sy koninkryk belangrik is en wat sy laaste jare nie net op die stoep wil deurbring nie, maar iets positiefs wil doen met sy lewe? Kontak my asseblief...Ek is vriendelik en liefdevol en is lief vir mense en diere .Ek is nie so lief vir bestuur nie en hoop om 'n maat raak te loop wat die afrika paaie saam met my sal aan durf. Verder hou ek van perdry,swem,snorkel,fliek ,lees en veral om in die natuur te wees.Ek hou nie van negatiwiteit nie.

Haar Ideale Pasmaat

Voorkoms is nie vir my van belang nie ,maar wel iemand wat weet wie hy is en wat hy wil hê. Geloof is vir my uiters belangrik . Positief sal 'n "handyman" wees wat weet hoe om dinge te doen . Getrouheid en liefdevol is belangrik.Ek sal baie graag deeltyds sendingwerk wil doen in afrika en moontlik 'n lodge begin ,maar is aanpasbaar.

Wat Haar Vriende Sê

Naguiltjie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Akasia), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
72
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Vra my later
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
60 - 67
Sterreteken:
Enige
Lengte:
171cm (5' 7.3") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Reguit
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Saggeaard; Skaam
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Klassiek
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Romanse; Speurverhale
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Drama; Romanties
Belangstellings:
Boeke skryf; Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Lees; Tuinmaak
Sport:
Fietsry; Kampering; Perdry; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Swem; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Perd(e)
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats:
Hoopvol
Eerlikheid:
Baie