BOEREBOKKIEBOEREBOKKIE
BOEREBOKKIE

31 – Potchefstroom, Noord-Wes, Suid-Afrika

BOEREBOKKIEBOEREBOKKIE
5

BOEREBOKKIE

31 – Potchefstroom, Noord-Wes, Suid-Afrika

BOERE MEISIE VAN GEBOORTE AF

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

EK IS GEBORE BOERE MEISIE WAT WEET WAT SY WIL HE EK KAN VIR MY SELF DING EN MY EIE BESLUITE NEEM. EK HOU NIE DAAR VAN OM AFHANKLIK TE WEES VAN MENSE NIE. EEN GROOT DING WAT JY VAN MY MOET WEET AS IETS MY PLA SAL EK DAAR OOR PRAAT WANNEER EK REG IS MOENIE DIT UIT MY TREK NIE DIT MAAK DINGE NET ERGER. VERDER IS EK RUSTIGE MENS EN PAS MAKLIK AAN . MY BELANGSTELLINGS VELD IS BAIE BREED EK IS LIEF VIR UITDAGINGS . MY VRIENDE SAL MY BESKRYF AS KWAAI MET DIE EERSTE OOG OPSLAG TOT EK BEGIN PRAAT DAN IS EK LIEFDEVOLLE MENS.

Haar Ideale Pasmaat

EK SOEK VERSEKER IEMAND WAT MY GAAN VAT SOOS EK IS. LIEFDEVOL OP REG EN EERLIK ASB EERLIK , EK HET NIE PYN AS MAN SE DIS MOOI VROU WAT DAAR LOOP NIE MAAR HY MOET WEL WEET WAT DIT BETEKEN. DAAR IS DINGE WAT ONS SAAM KAN DOEN MAAR EK GLO OOK MENS HET SPASSIE NODIG SO AS HY SATERDAG WIL GAAN RUGBY KYK SOOS BESTE VRIEND GAAN EN GENIET DIT MAAR ASB LAAT WEET NET AS JY NIE BETYDS TUIS GAAN WEES NIE ( JA ONS IS DAN NOG STEEDS KWAAD MAAR EERDER DIT AS WAT JY NIKS LAAT WEET NIE EN ONS DALK MOORDPLEEG) AS JULLE NOG WIL WEET IS JULLE MEER AS WELKOM OM TE LAAT WEET.

Wat Haar Vriende Sê

BOEREBOKKIE het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Potchefstroom, Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
31
Sterreteken:
Bul
Lengte:
175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
25 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
172cm (5' 7.7") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Nederlands
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Krullerig; Wild; Gedra hulle goed
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen; Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Saggeaard; Sarkasties; Skaam; Snaaks; Stil; Uitdagend; Uitgesproke; Uitspattig; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Pers
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Besigheid; Fiksie; Godsdienstig; Misdaad; Reis; Romanse; Speurverhale
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Atletiek; Bergfiets; Draf / Hardloop; Driekamp; Fietsry; Gholf; Kampering; Krieket; Rugby; Swem; Tennis; Visvang
Kos
Kookkuns:
Duits; Frans; Fynproewer Uitetes; Grieks; Italiaans; Japannees; Maak nie saak nie; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Kuier by familie
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander
Prikkels:
Dans; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats:
Hoopvol; Opgewonde
Eerlikheid:
Baie