In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is geskei 17 jaar trug. Enkellopend .Het twee pragtige kinders( seun 26 jr werk oorsee .dogter 19jr) wat op n wildsplaas/reservation werk en woon saam haar verloofde .Ek is baie lief vir see en berge ,Wildtuin.Hou van kinders en van diere.Werk hard en vroeg elke dag.Ek is gereed om iemand spesiaal te ontmoet .Asseblief net blanke dames en te leer ken.Iemand wat my naas God eerste stel . Ek is Alleen en slegs n een vrou man tyd vir rondloop het ek nie .Het iemand nodig om te bederf en gelukkig te maak, iemand wat getrou is en graag ook wil bederf.Iemand wat wil kuier en koffie saam drink op stoep. Nie kans vatters nie!!!! . Vrou wat n man nodig het en nie net wil gebruik nie.Gelukkig kan maak,nog jonk van gees al het die jare aangestap.Tuis by vriende en familie maar ook tuis by my huis.
Glad nie n kroeg vlieg nie ,my plek is by my huis met my lewens maat Glo dat wat jy in sit jy gaan uit kry ,N verhoudig moet gebou wees op eerlikheid en respek en op die almagtige Vader elke dag is n genade van God. .Ek hou nie van leuns en ontrouheid .Glo in my Here met my alles,weet ek is niks sonder HOM nie,probeer elke dag SY lig uitstraal in my lewe ,werk en dade.Ek weet alles is slegs genade van HOM Ek skyn Sy lig en ek leef Sy liefde Hy is altyd en ewig daar. .My maat moet saam my wil speel ,lewe en bo alles GOD dien.Het n hart van goud as jy my toelaat in jou lewe sal jy n lewe van liefde en geluk vind .Saam GOD kan ons enige iets doen....wow wat n mond vol! Leer my ken gesels en vra vra en dan ontmoet hierdie God vresend man!!n jy het niks om te verloor maar dalk .....n pragtige / rustige kalm lewe wag vir jou
Sy Ideale Pasmaat
Iemand wat kan bederf,kos kan maak, kuier . Lief he ,lag en nie vol nukke is nie iemand wat netjies is op haar self en haar huis wat kan saam my kook ,Saam met my kombuis kan omkrap en weer opruim. Saam kan braai en na sterre kyk.Iemand wat kan gesels en ontspan ,wat hou van die lewe. GETROU is aan een maat ,Iemand wat tuis wil wees en alles saam met haar maatjie wil doen ,wat wil stil raak . Aande Godsdiens wil hou saam op knee gaan en God dien en op HOM vertrou in alles .Wat haar maat eerste stel en die wereld tweede.Lief vir kinders en diere.Wat vrede en kalmte soek ,nie wil raas en baklei nie.
Wat Sy Vriende Sê
soeklewelaglekker het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Polokwane (Pietersburg) (Polokwane), Limpopo, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
58 | |
Sterreteken: |
Weegskaal | |
Lengte: |
200cm (6' 6.7") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Geen (Bles) | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Uitvoerende Bestuur / Bestuur | |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Mpumalanga; Limpopo; Gauteng; Noord-Wes, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
50 - 62 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
172cm (5' 7.7") - 195cm (6' 4.8") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly soms by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gesigshare: |
Ek is skoongeskeer |
Liggaamshare: |
Gemiddeld |
Gestremdhede: |
Ek het geen; Ek het 'n gehoorgestremdheid |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Gemiddeld |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Realisties; Saggeaard; Stil; Uitdagend |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Nederigheid; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Gospel / Geestelik |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Fiksie; Godsdienstig; Misdaad |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Geselsprogramme; Opvoedkundig; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Romanties; Volwasse |
Belangstellings: |
Besigheidsnuus; Inkopies; Lees |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Krieket; Rugby |
Kook: |
Ek kook eerder as om honger te ly |
Kookkuns: |
Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Diabetiese |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Boeklees |
Tyd Aanlyn: |
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Hond(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Kat(te) |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
'n Hut in die berge |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Woon in 'n stil hut in die woud |
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats: |
Hoopvol; Nuuskierig |
Eerlikheid: |
Uiters |