kruidjie

67 – Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

0

kruidjie

67 – Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Goeie vriendskap om te deel

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n vriendelike en lojale persoon, met 'n groot belangstelling in die natuur en reis. Geniet klein groepe vriende om 'n braaivleisvuur en lekker lag. Ek is 'n positiewe en toegewyde persoon wat ruimte skep vir andere se foute, sonder om toe te laat dat daar op my getrap word.

Haar Ideale Pasmaat

Hy sal 'n intelligente en goedversorgde, spontane mens wees met goeie maniere en hoë morele standaarde. Iemand wat kan lag en laat lag. 'n Persoon wat graag nuwe plekke besoek en dalk ook wil reis. Iemand wat finansiëel onafhanklik is en nog gesond genoeg is om die lewe te geniet. Iemand wat 'n vrou met respek en deernis behandel.

Wat Haar Vriende Sê

kruidjie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
67
Sterreteken:
Bul
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Vra my later
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Vra my later
Oogkleur:
Vra my later
Ras:
Vra my later
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Vra my later
Opsoek na:
Vriende
Het Kinders:
Vra my later
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Vra my later
Rookgewoontes:
Vra my later
Drinkgewoontes:
Vra my later
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
55 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
178cm (5' 10.1") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

kruidjie moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.