Nuwebegin161Nuwebegin161
Nuwebegin161

69 – Kathu, Noord-Kaap, Suid-Afrika

Nuwebegin161Nuwebegin161
2

Nuwebegin161

69 – Kathu, Noord-Kaap, Suid-Afrika

Kom ons begin 'n nuwe begin

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is 'n regte huis hoender wat lekker by my huis kan kuier, maar hou ook daarvan om so bietjie naweke uit te gaan. Of net saam met vriende 'n vleisie te braai en rustig te kuier. Ek is mal oor die natuur en sal graag saam met my sielsgenoot wil gaan stap in die veld of gaan kamp en langs 'n kampvuur sit en gesels en sien hoe die vlamme in die donker oor haar gesig spee. Ek is mal oor tuinwerk en my tuin is my prag waar ek ure in kan deurbring. Ek glo gryp elke dag aan want more is dalk te laat.

Sy Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat dit is moeilik want elkeen is 'n individu en elkeen is uniek. Al wat ek soek is iemand wat saam met my 'n pad kan stap. Sy moet eerlik en opreg wees en lief wees vir die lewe. Wat ek glo 'n verhouding kan laat werk is oop kommunikasie, vertroue en eerlikheid en om jou maat te aanvaar soos wat hy/sy is met hulle foute en al. Ek wil graag die klein dingetjies in die lewe deel soos 'n mooi sons ondergang om saam langs 'n kampvuur te sit en die vlamme speel oor haar gesig om saam te sit en die son te sien opkom wanneer ons gaan kamp. Wat kan 'n verhouding vernietig om oneerlik te wees en nie jou humeur in bedwang kan hou nie.

Wat Sy Vriende Sê

Nuwebegin161 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kathu, Noord-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
69
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
173cm (5' 8.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Solvent

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kathu (Noord-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
50 - 62
Sterreteken:
Enige
Lengte:
154cm (5' 0.6") - 168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Afrikaans
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Ek het 'n bokbaardjie
Liggaamshare:
Lig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Nederigheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Country & Western
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Gruwelverhale; Misdaad; Romanse; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Nuus
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
Totaal onbetrokke
Sport:
Gholf; Motorsport
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per week uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Tuinwerk
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Dans; Erotika; Flankering; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Tuis met 'n goeie boek
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters