skroef

43 – Bloemfontein (Rayton), Vrystaat, Suid-Afrika

0

skroef

43 – Bloemfontein (Rayton), Vrystaat, Suid-Afrika

Soek net opregte Liefde

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is n lewenslustige mens,ek is mal oor die lewe ek hou baie van die natuur ek is ook n jagter let wel net in seisoen en vir my eie gebruik skiet nie vir enige rede nie.Ek hou baie van sport te veel om te noem.Ek is baie lief vir my perde ry elke dag.Ek soek net iemand wat my vat soos ek is,en my ordentlik behandel n mens leef net een keer,so maak die beste van dit.Hou nie van leuns en mense wat nie weet wat n verhouding is nie en die ergste is beledigings as j nie iets goeds van iemand kan se nie bly stil.Mal oor kamp en visvang en sterre nagte stilte.

Sy Ideale Pasmaat

Iemand wat liefdevol is en my vat soos ek is ons almal het maar tekort kommings.Lief is vir buite lewe en opregtigheid is baie belangrik

Wat Sy Vriende Sê

skroef het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bloemfontein (Rayton), Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
43
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Grieks
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Vra my later
Opsoek na:
Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
25 - 45
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 193cm (6' 4.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek het perfekte sig
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Optimisties; Saggeaard; Stabiel; Uitdagend; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Toewyding
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Opera
Lees:
Dis OK
Boeke:
Geskiedkundig; Reis
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Realiteitsprogramme; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Komedie
Belangstellings:
Houtwerk; Motorherstelwerk
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Basketbal; Boogskiet; Jag; Krieket; Motorsport; Perdry; Rugby; Skietsport
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Hond(e); Perd(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Liefde toon in die publiek; Tatoeëermerke
Afsitters:
Naakbaai; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Uiters konserwatief
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats:
Senuweeagtig; Hoopvol; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters