PlentytoGivePlentytoGive

PlentytoGive

52 – Hermanus (Botrivier), Wes-Kaap, Suid-Afrika

Kom ons loop saam oppi strand

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 2 weke gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Hermanus (Botrivier), Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
52
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Vra my later
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Onderwyser / Professor
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
35 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 200cm (6' 6.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Enige
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Eke het 'n flegmatiese, emosioneel intelligente persoonlikheid. My vriende beleef as sag dog ferm, intelligent en veelsydig. Eke is passievol oor alles inni lewe & pak enigiets aan om suksesvol te wees. I do not settle for second best. Goeie & gesonde selfhandhawende asook oop kommunikasie is vir uiters belangrik. Eke is mal oor my dogter en katte. Ek geniet my besties en wonderlike vriendskappe. Hou van kook, tuinmaak, mense te onthaal, mooi musiek asook teater shows. Om te ontspan stap eke graag oppi strand. Eke het 'n oopkop, liberale uitkyk oppi lewe en geniet jonger mense meer as ouer.

Sy Ideale Pasmaat

Eke verkies 'n jonger pasmaat, moet defnitief goeie kommunikasie & emosionele intelligensie vermoens het. Pasmaat kan van enige afkoms en/of afkoms wees. Eke was al in gemende verhouding gewees. Eke soek' n maat wat ook van diere hou en alles gemaklik saam my wil doen. My pasmaat moet definitief homself wees en uitgesorteer het inni lewe en weet wat hy uit die lewe wil he, want eke weet wie wat & waar eke is en wie eke wil wees. My pasmaat moet asseblief passievol in die lewe wees.

Wat Sy Vriende SÍ

PlentytoGive het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Reguit
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Harerig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Bytend
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Malkop
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Uitdagend; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Sensualiteit
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Instrumentaal; Pop / Top 40
Lees:
Dis OK
Boeke:
Misdaad
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
DokumentÍr; Dramas; Fliekkanale; Nuus
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Kunsflieks; Romanties
Belangstellings:
Boeke skryf; Fotografie; Inkopies; Kookkuns
Sport Betrokkenheid:
Totaal onbetrokke
Sport:
Stap
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Asiatiese Fusie; Fynproewer Uitetes; Seekos
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŽtbeperkings :
Suikervry
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Onder druk
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Inkopies
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nie meer nie
Familie Grootte:
Ek is 'n enigste kind
Familie Nouheid:
Ek praat nie met my familie nie
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Erotika; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai; Tatoeëermerke; Rykdom
Afsitters:
Mag; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Baie Liberaal
Aftreeplanne:
Vrywilligheidswerk doen
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats:
Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters