BloumaanBloumaan

Bloumaan

66 – Napier, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Nuwe fase, nuwe avonture

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 'n Week gelede

Verander: 2 weke gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Napier, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
66
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
158cm (5' 2.2")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Nederlands
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
60 - 70
Sterreteken:
Enige
Lengte:
171cm (5' 7.3") - 188cm (6' 2.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Enige
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n gebalanseerde, goedbelese enkellopende vrou wat pas afgetree het en ek dink dis die perfekte tyd om 'n geesgenoot te vind om hierdie nuwe fase in my lewe saam met my te ontdek.
Pluspunte: Ek is nie juis besonder mooi of besonder ryk nie, het 'n sin vir humor, is versot op boeke en goeie musiek, joga, om nuwe dinge te leer en baie dinge te beredeneer. Ek het regtige vriende, ek reis graag en ek sukkel om te skinder.
Moontlike stuikelblokke: Ek is aweregs, geneig om in gedigte vas te val, kan volksvreemd voorkom en dans graag op my eie.

Haar Ideale Pasmaat

Pluspunte: As jy 'n gebalanseerde, belese mens is wat daarvan hou om jou eie antwoorde te soek en jou eie werklikheid te verstaan, dan is jy baie welkom. As jy boonop graag lees, hou van goeie musiek, lekker kos en nuwe plekke, sal jy
Moontlike struikelblokke: As jy bi-poler is of aan depressie ly, sal dit nie werk nie en as jy finansieel nie ten minste aan jou eie behoeftes kan voldoen nie, sal dit ook nie werk nie. As daar nog 'n eks of oorlede vrou swaar oor die onderdeur leun, sal dit ook regtig nie werk nie.Jammer.

Wat Haar Vriende S

Bloumaan het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Buierig
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Optimisties; Realisties; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Humor; Meegevoeligheid; Toewyding
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Blues; Jazz; Klassiek; Opera; Rock; Volk
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Fiksie; Misdaad; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Drama; Kunsflieks
Belangstellings:
Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Joga; Kookkuns; Lees; Meditering; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Dans; Stap; Staptogte
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Frans; Fynproewer Uitetes; Indies; Suid-Afrikaans; Viëtnamees
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie
Afsitters:
Selfgeldend; Erotika; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Nie van toepassing nie
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Baie Liberaal
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Baie