LadyRed05LadyRed05

LadyRed05

34 – Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika

Eerlike, opregte dame soek 'n eerlike metgesel.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 'n Week gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
34
Sterreteken:
Bul
Lengte:
180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Baie Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Grys
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Rustenburg (Noord-Wes, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
38 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
188cm (6' 2.0") - 194cm (6' 4.4")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; Stewig
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n eerlike, opregte jong dame met hoe Christelike waardes. Ek is 'n ekstrovert wat hou van mense, maar alleen tyd is vir my ook baie belangrik. My vriende beskryf my as pragtig, opreg, eerlik, en baie reguit. Ek probeer sover moontlik my hart beskerm en vertrou nie maklik nie. Ek is baie lojaal, warm, liefdevol en "fun". My sin vir humor red my gewoonlik in elke situasie. Ek kan enige tyd genooi word vir 'n seevakansie, maar in die bosveld vind ek vrede en rus. Ek is 'n nie-roker en geniet soms 'n glasie wyn. Ek is 'n baie spontane mens wat hou van goeie, betekenisvolle geselskap. Ek weet presies wat ek wil he of nie wil he nie. Ek hou van lag, baie lag. Ek probeer altyd die mooi in iemand raaksien. Ek is God se prinses.

Haar Ideale Pasmaat

Die man wat in my belangstel moet definitief hoe Christelike waardes he en weet hoe om 'n dame met respek te behandel. Ek sien nie kans vir onvolwasse, ongemanierde party animals nie. Eerlikheid en vertroue, respek en kommunikasie is uiters belangrik. Ek benodig 'n man wat my soos 'n prinses te alle tye gaan laat voel, sonder dat ek dit besef. Familie is belangrik, ek het kinders wat hy soos sy eie moet kan aanvaar. Ek het iemand nodig wat gemaklik vir my kan sorg, nie omdat hy moet nie, omdat hy graag wil. Iemand wie se ouers hom reg grootgemaak het. Hy moet hardwerkend wees in sy beroep en daarna streef om elke dag beter te wees as die persoon wat hy gister was. 'n Baie goeie humorsin is uiters belangrik, hy moet my kan laat lag, maar hy moet ook my trane kan opvang en saam met my kan ernstig wees. Hy moet die leier in die verhouding kan wees en vir my 'n voorbeeld wees, sonder dat ek voel hy beheer my denke en my lewe. Hy moet saam met my kan bid en vir my kan bid. NIE-ROKER is 'n groot vereiste en slegs sosiale drinker. Ek is moeg vir mans wat hulself vergryp aan drank met enige geleentheid. Ek het 'n ware vriend nodig. My ideale man se voorkoms moet vir hom belangrik wees en hy moet netjies en skoon wees en ALTYD lekker ruik. Dit maak nogal my knieŽ lam.... Ek wil nie iemand se bediende of vloerlap wees nie. Ek benodig 'n man wat na al my belange sal omsien en wat vir my gaan omgee en my nie gaan verneuk met die eerste beste poppie wat nader kom nie. Leuens, geweld en geheime vernietig verhoudings.

Wat Haar Vriende SÍ

Bianca Gultig het gesÍ...

Bietjie ook Marissa,

Eerstens is dit vir my n voorreg om vir Marissa te ken.
Sy is n wonderlike mense met n hard van goud.
Sy weet wat sy in die lewe will he maar, daar is altyd tyd vir lag en sommer net stout wees.
Sy noem n graaf n graaf!!!
Sy is mooi van binne en dan as n bonus uiterlik nog mooier.
Marissa is kwaai maar net as jy met haar mors.
Mense wat haar ken kan nie anders as om lief te wees vir haar nie.

Marlese Scholtz het gesÍ...

Marissa is n ongelooflike vrou vol selfvertroue en liefde vir haar medemens.
Sy is eerlik en opreg. Wonderlike vriendin wat altyd 'n oor het vir jou.
Iemand wat 'n blywende indruk op jou hart maak.
Haar glimlag maak donker dae altyd beter....verseker iemand om te leer ken.

Laura het gesÍ...

Jy is absoluut
Wonderbaarlik fantasties
'n Vriendin soos geen ander
Ek bid dit sal nooit verander

Jy is altyd daar
Met woorde van wysheid
Met woorde van raad

Nog nooit het jy jou rug gedraai
Jy was daar deur alles
Jy was my skouer in moeilike tye
En my laggies
In die goeie tye

Jy gun almal om jou geluk
En soms het jy nie 'n idee
Hoe jy ons harte raak

Vriendin, vandag wil ek jou die dankie gee
So baie mense is in my lewe
Maar jy's altyd die een wat werlik voel
Ek weet ek kan jou nader
Met enige iets
En jy sal dit in jou hart koester
Al stem jy nie daarmee saam

Jy gun my,my foute
Maar jy sal daar wees as ek val
Altyd met 'n glimlag
Jou hand uitgesteek

Jy't my so baie geleer in die lewe
Saam jou het ek begin mens word
Ek het myself geword
Ek het die lewe weer leer liefkry

Ek dink nie daar is woorde
Wat kan beskryf hoeveel jy beteken
Ek kan maar net se dankie
Jy is waarlik 'n engel uit die Hemel.

Dit is voorwaar 'n voorreg om Marissa se vriendin te kan wees. Sy is 'n goeie mens met n pragtige hart. Sy verdien om gelukkig te wees Lief gehÍ, gekoester en op die hande gedra te word. Sy is net daar om die beste uit die mense om haar te bring.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Krullerig; Buierig
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Naeltjiering
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Buierig; Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Skaam; Snaaks; Stabiel; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Klassiek (My smaak eggo lank gevestigde standaarde)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Broadway / Teater; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Klassiek; Opera; Pop / Top 40; R&B / Soul; Rock
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Fantasie; Godsdienstig; Reis; Romanse
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Misterie; Romanties
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Inkopies; Lees; Musiek Maak; Sing; Skilder
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Atletiek; Dans
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Frans; Italiaans; Kitskos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Onder druk
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Kuier by familie
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is in die middel van 'n egskeiding
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Rykdom
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters