Myself0821

58 – Centurion, Gauteng, Suid-Afrika

0

Myself0821

58 – Centurion, Gauteng, Suid-Afrika

Wees Jouself

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Deur ons ervarings het ons geleer, baie het die goeie behou en ander dra die slegte saam. Ek is net myself as ek moet verander is dit nie eg nie. Ek het geleer liefde in sy opregtheid is meer werd as al die skatte in die wereld, ja skatte maak alles lekkerder, maar jy kan getroud wees en eensaam leef saam al jou skatte. Ek hou van hande vashou, lekker soen en cuddle, n drukkie in die verbygaan en jou altyd eerste te stel, dit was ek nog al die jare maar my bederf en omgee is vertolk as n reg en gewoonte. Liefde moet eg wees en twee mense se siele moet saamkom en mekaar wil aantrek, anders is als verniet. As jy jouself is en ek en ons lag, huil en gesels saam, ondersteun en praat sag en los op wat ookal oor ons pad kom gaan ons n krag span wees, en sal ons ander jaloers maak op ons. Ek wil jou koester as jy my die geleentheid gee, jou wys ek is lief vir jou en dat net jy saakmaak in my lewe. Jy as mens is belangrik, en nie wat jy ry waar jy bly of het nie, kom ons wees net die ekke die beste wat ons vir mekaar kan wees en kyk wat gebeur.
And to all the better kissers than cooks, i can cook, i help with dishes and cleaning and will assist with anyrhing that needs to be done, because after we can cuddle together.😁

Sy Ideale Pasmaat

Ek verwys na my skrywe hierbo, en vra dat jy al daai eienskappe in jou het, ware liefde opreg, hou van soen en aanraking en wees jouself, ek wil jou liefhe en nie n aanpassing wat moes verander nie. Geen skreeu en eiers loop, as ek jou liefhet sal ek jou bystaan in alles en nog meer. Wees vry en jouself en eerlik ten alle tye. X

Wat Sy Vriende Sê

Myself0821 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Centurion, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
58
Sterreteken:
Ram
Lengte:
179cm (5' 10.5")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Nieamptelik geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Vra my later
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
46 - 54
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Myself0821 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.