TopboerinTopboerin

Topboerin

58 – Edenvale (Solheim), Gauteng, Suid-Afrika

Boervrou wil jou horison verbreed

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 08 Augustus 2019

Verander: 04 Augustus 2019

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Edenvale (Solheim), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
58
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
160cm (5' 3.0")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieët:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
52 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
167cm (5' 5.7") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieët:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is positiewe, energieke, eerlike vrou, wat nie lus of tyd het vir kansvatters nie. Ek sien altyd kans vir uitdagings in die lewe en glo dat God my weë bepaal.
Ek hou van lag, opregte sielsmense en is baie lief vir my familie en vriende.
Ek geniet die buitelewe . Voëlkyk en fotografie is my groot belangstelling en eendag op 'n reëndag, wil ek graag leer skilder.
Uiteet af en toe, maar dis veel lekkerder om saam kos te maak.

Haar Ideale Pasmaat

Ek hou van iemand wat netjies op homself is, nie nodig het om halfwaarhede te vertel om sy eie ego te streel nie. Iemand wat gesonde uitkyk op die lewe het en nog baie aktief is. Iemand wat nie bang is vir harde werk en hande wat vuil word nie. Hy moet liefdevol wees, respek hê vir 'n vrou, maar bo alles, ons Skepper dien.

Wat Haar Vriende Sê

Topboerin het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Topboerin moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.