SoekbikiSoekbiki

Soekbiki

67 – Pretoria (Montana), Gauteng, Suid-Afrika

Soek n maat.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 'n Week gelede

Verander: 'n Week gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Montana), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
67
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
62 - 67
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Was n onderwyser van beroep, nou afgetree. Lief vir kinders die buitelewe en natuur. Is n positiewe mens wat lekker kan gesels. Gebore Namakwalander. Hou van musiek, fliek, lees en reis.. Speel n biki golf en swem heelwat. Geniet dit om saam met my kinders by tye te kuier. Verder maar net n rustige mens..

Sy Ideale Pasmaat

Moet liefdevol, skraal en n positiewe uitkyk op die lewe he. Lief wees vir kinders, buitelewe en natuur. Moet ook lekker kan gesels en gemaklik wees in slenterdrag. Ek dink ek is n baie gemaklike mens wat op n klein dorpie groot geword het. Is gewoond aan kortbroek dra en kaalvoet loop, Dink iemand wat lief vir sport, musiek, lees en die buitelewe is, sal goed by my pas.

Wat Sy Vriende S

Soekbiki het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Soekbiki moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.