In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is 'n sagte mens met die lus om te lewe. Ek hou van kamp, die buite lewe, romantiese wandelinge op die strand onder die volmaan. Moet nie braaivleis en kuier vergeet nie.
Ek hou van gesels met 'n koppie lekker sterk koffie en films kyk.
Haar Ideale Pasmaat
Die ideale pasmaat vir my is nie 'n man wat perfek is nie, net menslik met baie liefde en omgee.
Hy moet verkieslik nie rook nie en lief wees vir diere en kinders. Iemand wat meer sal belangstel in my as mens. My geselskap moet vir hom belangriker wees as sy motor of televissie.
Ons hoef mekaar nie te verstaan nie, net bystaan. 'n Kameraad, 'n maatjie. Iemand wat my lag sowel as my trane sal deel.
Wat Haar Vriende Sê
Vreemdeling het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Vanderbijlpark, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
37 | |
Sterreteken: |
Visse | |
Lengte: |
Vra my later | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
31 - 50 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Effens belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Krullerig; Buierig |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Laf |
Intelligensie: |
Gemiddeld |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Buierig; Gemaklik; Laf; Optimisties; Saggeaard; Sarkasties; Snaaks; Uitdagend |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Sensualiteit; Tevredenheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Rooi |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko; Pop / Top 40 |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Romanse |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Realiteitsprogramme; Sepies; Tekenprente |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Komedie; Misterie; Riller; Romanties |
Belangstellings: |
Inkopies; Kookkuns |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Rugby |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Seekos; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tyd by die Werk: |
Ek werk nie |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Kat(te); Eksotiese dier(e); Knaagdier(e); Ander; Perd(e) |
Prikkels: |
Dans; Erotika; Flankering; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Sensasiesoeker |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Die sewe oseane aandurf op 'n seiljag |
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |




