In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is n man wat grootgeword het in die stad maar sterk bande het met die plaas lewe weens 80% van my vriende boere is ek en amper elke naweek en vakansie op n plaas was.
Ek is n persoon wat baie omgee vir my naaste sels tot n vlak waar ek my self skade aan doen.
Ek het sterk waardes wat ek wil behou en groot droome. Hou baie van die natuur en om te kamp en sien my self deel van die Boer volk.
Ek is n lekker kuier mens en jaag gereeld kak aan saam my vriende.
Sy Ideale Pasmaat
N meisie met goeie waardes wat ook op haar eie kan staan. Iemand wat ook groot droome het en sterk kultuur bande het. Iemand wat getrou is aan alles wat sy doen. En iemand wat wat bereid is om ook n bietjie kak aan te jaag
Wat Sy Vriende Sê
Verlorehartjie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Volksrust, Mpumalanga, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
25 | |
Sterreteken: |
Steenbok | |
Lengte: |
Vra my later | |
Liggaamstipe: |
Stewig | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels; Zulu | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Landbou | |
Inkomste: |
Vra my later |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
18 - 20 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 180cm (5' 10.9") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Verlorehartjie moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.


