In sy eie woorde...
Oor Hom
Hoe adverteer n mens jouself , net om die mooi kant van my te skilder , nee , eks van n droe deel van ons land waar dit tans baie droog is. Ek het n boerdery , maar dit gaan beroerd , tog positief ! Al wat kort kom is iemand aan my sy , wat lief is vir my en by my kan staan deur dik en dun. Ek het baie liefde om te gee. Eerlikheid en opregtheid is hoog op my lys.
Sy Ideale Pasmaat
My liefde , moet net haarself wees , my ondersteun en ek sal haar met liefde omring , altyd respekteer om haar ideale uit te leef.
Wat Sy Vriende Sê
Platopdiegrond het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Springbok, Noord-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
65 | |
Sterreteken: |
Kreef | |
Lengte: |
192cm (6' 3.6") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Grys | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Nieamptelik geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Noord-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
59 - 65 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
184cm (6' 0.4") - 187cm (6' 1.6") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek | ||
Verhoudingstatus: |
Nieamptelik geskei | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Probeer ophou | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Solvent; Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Medium |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Lighartig |
Regeer deur: |
Die verstand |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western |
Belangstellings: |
Motorherstelwerk; Tuinmaak |
Sport: |
Kampering |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek hou van diere |
Droomhuis: |
'n Hut in die berge |
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats: |
Hoopvol |
Eerlikheid: |
Uiters |


