In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is op die feit af, daar is n tyd vir alles in die lewe, hou nie van agterbakse of skelm mense, man slaan nie aan n vrou of verskree haar, hou van kaartspel, stap, oorde te besoek, saam goeie vriende te kuier en ietsie saam te eet, lees graag, hou van op datum te bly wat in land aangaan, sal graag solank die Vader my spaar n lekker kuier en iets wat ek altyd wou doen is kamp met woonwa of net wegbreek soveel moontlik van n huis wat mens vasgenael is en gevoel van moedeloosheid wil afskud as n gevangene in n situasie waarvoor mens nie voorsien het nie.
Haar Ideale Pasmaat
Rustig, vriendelike saggeaarde mens maar wat respek afdwing, het respek vir jouself en dan het jy respek vir ander, ondervinding en geleerdheid bring genoeg handeling navore wat n mens laat voel jy is op n troon geplaas van onwerklikheid deur die behandeling en deursig vernuftigheid wat jy aan die dag lê, goeie onderskeidingsvermoë, lief vir die lewe maar toon ook besorgdheid oor veiligheid en dink pro-aktief wat die onmiddellike omstandigheid in mag hou. Is nie impulsief nie maar het goeie sintuig vir redelike optrede.
Wat Haar Vriende Sê
Lenie_777 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria (Villieria), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
67 | |
Sterreteken: |
Boogskutter | |
Lengte: |
156cm (5' 1.4") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Effens Grys | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Ander | |
Verhoudingstatus: |
Nieamptelik geskei | |
Opsoek na: |
Vriende; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Sukkelend |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
60 - 65 | ||
Sterreteken: |
Leeu; Boogskutter; Visse | ||
Lengte: |
171cm (5' 7.3") - 185cm (6' 0.8") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | ||
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Reguit |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ander |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Gesofistikeerd |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Optimisties; Pessimisties; Realisties; Stil; Uitdagend; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Matigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Klassiek (My smaak eggo lank gevestigde standaarde) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Musiekkonsert; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Pop / Top 40 |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
Besigheid; Romanse; Selfhelp |
TV Gewoontes: |
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport |
TV Programme: |
Musiekkanale; Nuus; Realiteitsprogramme; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Komedie; Romanties; Westerse |
Belangstellings: |
Beleggings; Besigheidsnuus; Gesonde leefstyl; Sing |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Rugby |
Kook: |
Ek kook eerder as om honger te ly |
Kookkuns: |
Italiaans; Soesji; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Suikervry; Koolhidrate-vry |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk nie |
Tydverdryf keuses: |
Huishoudelike takies verrig |
Tyd Aanlyn: |
Een of twee keer per week |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers |
Familie Nouheid: |
Ons is gebroke |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s) |
Prikkels: |
Dans; Intelligensie |
Godsdienstige Bywoning: |
Ek is niepraktiserend |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats: |
Senuweeagtig; Optimisties |
Eerlikheid: |
Redelik |



