douglas_282douglas_282
douglas_282

79 – Boksburg, Gauteng, Suid-Afrika

douglas_282douglas_282
2
0

douglas_282

79 – Boksburg, Gauteng, Suid-Afrika

Het baie liefde om te gee en baie ruimte om liefde te ontvang.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Vol verrasings en geniet die lewe baie.
Hou van mense wat liefdevol is en nie negatief is nie. Ooral op aarde d.w.s. in elke land en plek, kry jy die wonderlikste mense, maar dit hang nie van hulle af nie maar eerder van jou af, hoe jy teenoor hulle optree en hoe jy hulle behandel.
Terwyl ek asem haal het ek alles en my stokpertjie is om te kan besig bly....dit is Hemel om aarde.
Daar is geen probleme, net oplossings.
Probeer verander wat jy dink jy kan en wil verander maar aanvaar wat jy nie kan verander nie en dan het jy ware geluk.
Geniet elke oomblik van jou lewe al is dit net 'n mooi gedagte.
Ons moet leer om vergenoegd te wees.
Terloops, het nooit 'n baard gedra nie maar toe die 'Lockdown' begin het ek eenvoudig ophou skeer so die baard is 'mobiel' 😀 vir die wat nie van 'n baard hou nie.

Sy Ideale Pasmaat

'n Persoon wat vrolik is en liefdevol.
Wat nie uitspattig is maar haarself nogtans goed versorg.
Iemand wat rustig is maar daarvan hou om besig te bly en dit geniet en nie oor alles kla nie.
'n Lewnsmaat wat al die mooi dinge raak sien en waardeer en nie konsentreer op dinge wat nie altyd so mooi is nie.
Iemand wat lief is vir mense en die mooi in hulle kan raak sien..

Wat Sy Vriende Sê

douglas_282 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Boksburg, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
79
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
172cm (5' 7.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
52 - 64
Sterreteken:
Enige
Lengte:
156cm (5' 1.4") - 169cm (5' 6.5")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra bril
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Snaaks; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Geduld; Matigheid; Tevredenheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleur:
Ander
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Teater toe gaan
Musiek Voorkeure:
Country & Western
Lees:
Dis OK
Boeke:
Geskiedkundig
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Dokumentêr; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sport; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Belangstellings:
Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Kookkuns; Musiek Maak; Skilder
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Gholf; Gimnastiek; Kampering; Krieket; Motorsport; Rugby; Tennis
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tyd Aanlyn:
Ek is net weeksdae aanlyn
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek is 'n enigste kind
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van hulle by die dieretuin
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Eksotiese dier(e); Visse; Knaagdier(e); Ander; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Hond(e); Reptiel(e)
Prikkels:
Flankering; Intelligensie
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Nie van toepassing nie
Droomhuis:
Ander
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats:
Hoopvol; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters