In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is hardwerkend, gee baie om vir my medemens, baie lief vir my werk as versorger vir ou mense en is ń baie eerlike en regverdige persoon. Ek hou van die buitelewe, hou van gym toe gaan as ek tyd het en ja sal graag daai spesiale persoon wat by my pas wil ontmoet.
Haar Ideale Pasmaat
Hy moet baie eerlik en opreg wees en weet hoe om ń vrou met respek te behandel. Hy moet ñ kind van God wees want dit is baie belangrik vir my. Ek gee nie om oor die uiterlike nie, dit is die inerlike wat tel en ons is nie meer Spring Chikens nie. ons moet net ook min of meer dieselfde belangstellings hê, maar dis ook nie so belangrik nie.
Wat Haar Vriende Sê
Waterblommetjie2068 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Stellenbosch (Stellenbosch Western Cape South Africa), Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
73 | |
Sterreteken: |
Ram | |
Lengte: |
169cm (5' 6.5") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Het nie hoërskool voltooi nie | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Sukkelend |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Wes-Kaap; Oos-Kaap; Mpumalanga; Limpopo; Gauteng; Noord-Wes; Noord-Kaap; Vrystaat, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
68 - 88 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
167cm (5' 5.7") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Nee; Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Liefdadigheid; Nederigheid; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Gospel / Geestelik |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
Godsdienstig |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Dramas; Kosmaak/Bak; Nuus; Realiteitsprogramme; Sepies; Speletjiesprogramme |





