PlatOpDieAarde_17PlatOpDieAarde_17
PlatOpDieAarde_17

31 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

PlatOpDieAarde_17PlatOpDieAarde_17
3
0

PlatOpDieAarde_17

31 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

jou ma sal van my hou

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is saggeaard en lojaal. Ek is gedisiplineerd en doelgerig.
Ek sal glo in onvoorwaardelike liefde.

In vrye tyd hou ek van kreatief wees - ek doen naaldwerk en kuns. Ek is redelik onafhanklik en doen my eie ding, maar hou daarvan om kwaliteit tyd met my mense te spandeer.

Ek hou van die natuur en is lief vir diere.

Ek kan braaibroodjies maak 😋

Haar Ideale Pasmaat

Ek hou nie van selfsugtige of “fake” mense nie.
Ek glo tekort aan kommunikasie en vertroue is wat verhoudings vernietig.

Ek is opsoek na ‘n God-vresende man wat lewenslustig is en die “journey” van die lewe saam met my wil aanpak en groei. Ek wil intiligente gesprekke voer en saam met jou lag.

Ek hou van ekstroverte - jy praat en ek sal luister. 🤣

Eienskappe wat vir my belangrik is: nederig, vreedsaam, eerlik, lojaal, ambisieus.

Wat Haar Vriende Sê

PlatOpDieAarde_17 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
31
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
158cm (5' 2.2")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Medies / Tandheelkunde
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
26 - 30
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 190cm (6' 2.8")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker; Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Reguit
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Droog
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent; Laf; Naïef; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Snaaks
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Nederigheid; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My pajamas
Gunsteling Kleur:
Wit
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Pop / Top 40
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Fiksie; Misdaad; Selfhelp; Speurverhale; Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dokumentêr; Fliekkanale; Kosmaak/Bak; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Romanties; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Fotografie; Joga; Kookkuns; Meditering; Naaldwerk; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
Tot die dood toe verveeld
Sport:
Draf / Hardloop; Perdry; Stap; Swem
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Indies; Italiaans; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Met my troeteldier speel
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Knaagdier(e)
Prikkels:
Flankering; Intelligensie; Sarkasme; Rykdom
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Dans; Langhare; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats:
Senuweeagtig; Nuuskierig; Opgewonde
Eerlikheid:
Baie