LangiesjuffrouLangiesjuffrou
Langiesjuffrou

40 – Langebaan, Wes-Kaap, Suid-Afrika

LangiesjuffrouLangiesjuffrou
1
0

Langiesjuffrou

40 – Langebaan, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Daar is altyd 'n liggie aan die einde van die tonnel.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Hmm waar begin mens? Ek is nie iemand wat daarvan hou om oor myself te praat nie, ervaring leer mens alles wat jy moet weet. Ek is 'n Transvaler in die Kaap. Leer nog die Wille Weskus ken. Dis hemel op aarde hier. Ek is mal oor fotografie en ontdek elke naweek 'n nuwe plekkie om prentjie mooi herinneringe op foto's vas te vang.

Haar Ideale Pasmaat

Iemand wat baie geduld het, wat tyd sal neem om my te leer ken en om my leefstyl te aanvaar. Iemand met 'n sin van humor, wat baie kan lag. Iemand met meer drome as worries.

Wat Haar Vriende Sê

Langiesjuffrou het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Langebaan, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
40
Sterreteken:
Visse
Lengte:
175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Nieamptelik geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Onderwyser / Professor
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Weskus (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
35 - 40
Sterreteken:
Enige
Lengte:
176cm (5' 9.3") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Langiesjuffrou moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.