In haar eie woorde...
Oor Haar
Eerlik opreg, Christen, vriendelik, hou van buite lewe, toer, kamp. Lees graag, kyk TV, sport, Discovery kanaal, lief vir my kinders en kleinkinders, uitgaan. My uitkyk om n goeie eerlik vriend te ontmoet wat hoe standaard het. Plaasboere wat lief is vir natuur.
Haar Ideale Pasmaat
Moet welaf wees eerlik en opreg, lief vir sy huis gesin en familie persoon,kamp in Wildtuin,om kampvuur sit. Toer en kamp, saam TV kyk baie lag en die lewe net saam geniet. Lief wees vir braai en saam kos maak. Wil persoonlik ontmoet, geen kansvatter nie, en n Christen, lief vir die Here
Wat Haar Vriende Sê
Geloofliefde50 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Centurion (Pretoria), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
75 | |
Sterreteken: |
Kreef | |
Lengte: |
156cm (5' 1.4") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Verander Gereeld | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Vra my later | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Vra my later | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Korttermyn | |
Het Kinders: |
Vra my later | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Wes-Kaap; Gauteng; Vrystaat, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
67 - 73 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
165cm (5' 5.0") - 174cm (5' 8.5") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Saggeaard; Stil; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vergewend |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Gospel / Geestelik; Volk |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
Fiksie; Romanse |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Fliekkanale; Nuus; Sepies; Sport; Veelsydigheidsprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Misterie; Romanties; Wetenskapsfiksie |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Kookkuns: |
Italiaans; Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek's afgetree |
Tydverdryf keuses: |
Boeklees |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
My vriende is my hoofsaaklike familie |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats: |
Senuweeagtig; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Redelik |



