In haar eie woorde...
Oor Haar
God gave me a 2nd chance .... om te lewe om weer lief te he en my lewe voluit te geniet en elke dag te waardeer. In short i am a fun loving person, loyal, caring and very romantic. Love to spoil my partner. Energiek en lief vir mense. Geniet die buitelewe maar net so gemaklik in die kombuis besig om jou favourite dis te perfek ... of nie LOL!
Haar Ideale Pasmaat
In kort soek ek na iemand wat die lewe saam my kan geniet, ‘n mense mens, lief vir familie vir sport die buitelewe ... en my hond 🐾 ‘n persoon wat maklik kan lag. As jy kan dans is dit ‘n bonus. Moet lojaal en respekvol wees en passie vir die lewe he!
Wat Haar Vriende Sê
Lemonpoppy het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Durban, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
61 | |
Sterreteken: |
Tweeling | |
Lengte: |
157cm (5' 1.8") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Amandelbruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly soms by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Bemarking en Verkope | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
50 - 62 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
179cm (5' 10.5") - 194cm (6' 4.4") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Reguit |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Straatwys |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Toewyding; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleredrag: |
My pajamas |
Gunsteling Kleur: |
Swart |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Country & Western |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Reis |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Fliekkanale; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Realiteitsprogramme; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Komedie; Oorlog; Romanties |
Belangstellings: |
Bordspeletjies; Gesonde leefstyl; Kaartspeletjies; Kookkuns |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Atletiek; Dans; Motorsport; Rugby; Stap; Swem |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Kookkuns: |
Maak nie saak nie |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Kat(te); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Selde |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Teugend aan margaritas op 'n strand |
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats: |
Opgewonde |
Eerlikheid: |
Baie |
