In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is eerlik en n opregte persoon met n sprankelende persoonlikheid en kuier graag saam om n braaivleis vuur. Het n passie vir tuinmaak en nog vreeslik aktief vir my ouderdom. Hou van kamp. Kerk bywoning een keer per week.
Haar Ideale Pasmaat
Ek verkies n man wat eerlik en opreg is, en wat weet hoe om n vrou met respek en deurnis te behandel.
Geen rokers maar social drinker is ok. Skree asb vir stormers. As jy heeldag op die rusbank deurbring en tv kyk hou verby. Jy moet ook n aktiewe persoonlikheid he soos ek.hoor graag van jou.
Wat Haar Vriende Sê
PhilMarie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria (Rayton), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
77 | |
Sterreteken: |
Steenbok | |
Lengte: |
Vra my later | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Effens Grys | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Vra my later | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
67 - 76 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
PhilMarie moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.

