4basjan44

51 – Bethlehem, Vrystaat, Suid-Afrika

0

4basjan44

51 – Bethlehem, Vrystaat, Suid-Afrika

Plattelandse gentlemen soek n Lady

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is n verantwoordelike persoon met baie liefde vir die regte persoon. Ek is n diere liefhebber en werk graag in die tuin.Ek behandel mense met respek en verwag dit wedersyds.Ek is n baie privaat persoon wat nie tyd het vir fieterjasies nie.

Sy Ideale Pasmaat

Ek soek na n persoon wat rustig is en stilte van die natuur kan waardeer,,wat lief is vir diere en vir wie familie belangrik is. Voorkoms is nie vir my belangrik nie,maar jou hart moet mooi wees.Ek sal die regte persoon op die hande dra en bederf,meer as wat my hondekind bederf word.Weens my vaste roetine van werksomstandighede gebruik ek my vrye tyd om rnd te ry en die mooi van die natuur te bewonder.

Wat Sy Vriende Sê

4basjan44 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bethlehem, Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
51
Sterreteken:
Ram
Lengte:
170cm (5' 6.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Vra my later
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bethlehem (Vrystaat, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
35 - 47
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

4basjan44 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.