In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek hou van mense, en kuier graag om 'n tafel met vriende. Maar geniet ook die vrede van op my eie wees.
Ek woon op die platteland, waar ek die rustigheid en mooi om my waardeer.
Om dit met my lewensmaat en vriend te deel, sal my prent voltooi.
Ek is eerlik, nederig en' n bittereinder vir iets wat die moeite werd is. Het 'n goeie humorsin, en lag lekker vir' n goeie storie. Vererg my wel, maar vergewe net so gou. Ek kan die sinnetjie "Ek is jammer" sê. Ek dien die Here. Sal bly wees as jy ook....
Ek is nie baie sportief nie, maar speel weekliks rolbal.
Ek het 'n dogter en skoonseun. Maar ook' n oulike (besige) tienerseun wat by my bly. Neem kennis asb.
Haar Ideale Pasmaat
Hy moet goed kan kommunikeer, lag en hou van 'n vuurtjiekuier met vriende.
Goed versorg wees,en trots op sy werk en wie hy is. Gelowig, betroubaar, en lief vir sy familie.
' n Vinnige humeur en harde woorde sal liefde en vertroue uitwis.
Hy sal poog om my kinders te leer ken en aanvaar, soos ek met syne sal doen..
Wat Haar Vriende Sê
Wiljouvind het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
60 | |
Sterreteken: |
Bul | |
Lengte: |
172cm (5' 7.7") | |
Liggaamstipe: |
Groot | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Verander Gereeld | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Korttermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Solvent |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Oos-Kaap; Noord-Wes; Noord-Kaap; Vrystaat, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
52 - 63 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
168cm (5' 6.1") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Effens belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Intelligent; Saggeaard |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Meegevoeligheid; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleur: |
Pienk |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Musiekkonsert; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Gospel / Geestelik; Klassiek; Nuwe Era; Pop / Top 40 |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
Nie-fiksie |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Musiekkanale; Nuus; Speletjiesprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Nooit |
Belangstellings: |
Besigheidsnuus; Bordspeletjies; Naaldwerk |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Rolbal; Stap; Veerpyltjies |
Kookkuns: |
Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tyd Aanlyn: |
Een of twee keer per week |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek is buigsaam |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per maand |
Droomhuis: |
'n Huisie in die platteland |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Pasmaats: |
Opgewonde |
Eerlikheid: |
Baie |
