In haar eie woorde...
Oor Haar
Opgewekte,vriendelike, liefdevolle, spontane en opgeruimde, warm persoon wat hou van kuier, gesels, en mense, en die goeie dinge in die lewe,avontuurlustig, sterk persoonlikheid, goeie sin vir humor en lag baie, weet wat ek in die lewe wil hê en is 'n positiewe mens van geaardheid.
Geen kansvatters of sweet talkers dan mors jy jou tyd om met my te praat, as jy ordentlik is en respek het vir n vrou en n gentelman is en nie opsoek is na n fling, of afleiding in jou huwelik of verhouding dan kan ons chat en wie weet...
Nota: Ek het nie tyd vir "bull shitters" nie, moet nie eers my ad of vir my skryf nie.
Haar Ideale Pasmaat
Wat soek ek in 'n man ?
Die volgende:
- Eerlikheid - baie belangrik, jy jok nie vir my nie, (ek haat leuens)
- Betroubaarheid, (nie 'n rond neuker)
- My laat lag
- Hou van interessante en opwindende dinge in die lewe
- Geen "baggage"
- Opwindend wees
- Lekker gesels
- n Vrou kan waardeer, respekteer en op die hande dra, en spesiaal laat voel
- Van fisieke kontak hou, drukkies, soentjies en my hand vas hou al loop
ons waar ook al
- My beste vriend, maat en minnaar
Nota: Slegs blanke mans
Wat Haar Vriende Sê
Flame_Red_Ruby het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Welkom, Vrystaat, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
55 | |
Sterreteken: |
Boogskutter | |
Lengte: |
168cm (5' 6.1") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerblond | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
38 - 54 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
187cm (6' 1.6") - 194cm (6' 4.4") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Atleties; Stewig | ||
Uiterlike: |
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie | ||
Beroep: |
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Ander | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Flame_Red_Ruby moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.