Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Vanderbijlpark, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
47
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Af en toe
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Sentraal- en Westelike-Gauteng (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
44 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
180cm (5' 10.9") - 186cm (6' 1.2")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Duits; Engels; Nederlands
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Af en toe; Gereeld
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n gemaklike kuier mens en hou van mense om my. Ek geniet dit om tyd saam met my kinders deur te bring. Die buitelewe is 'n groot moet ,nou nie die maraton hardloper of fietsryer nie, maar ek geniet die buitelewe. Sonskyn en goeie vriende!!

Ek is eerlik en reguit en glo nie daarin om mense se tyd te mors nie. maar hoekom loer jy nie in nie en dalk kan ons mekaar beter leer ken.

Haar Ideale Pasmaat

Gemaklik met mense omgaan moet ook van kinders hou en baie kan lag. Hou van die buitelewe en om sommer net lekker om 'n braaivleis vuur te kuier.

Lojaliteit is natuurlik belangrik en om te weet dat jy nie gebruik word vir 'n vinnige lekker tyd nie. Hy moet daarvan hou om lekker uit te gaan en dan ook sommer net by die huis rond te wees en in die tuin te vroetel of voor die tv opkrul met 'n lekker fliek en 'n glas wyn.

Dit is nie nodig om altyd uit te gaan nie, so ons moet met mekaar kan gesels sonder om te voel jy moet die heel tyd iets s.

So laat van jou hoor as jy hierby aanklank vind.

Wat Haar Vriende S

Dens het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Krullerig
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Realisties; Saggeaard; Snaaks
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Wit
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Italiaans; Maak nie saak nie; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Gospel / Geestelik; Klassiek; Nuwe Era; Pop / Top 40
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Misdaad; Romanse; Speurverhale
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Komedie / Sitkom; Sepies; Veelsydigheidsprogramme; Wetenskapsfiksie
Fliek Voorkeure:
Aksie; Riller
Belangstellings:
Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Skilder; Tuinmaak
Sport:
Aërobiese oefeninge; Dans; Seil; Skubaduik; Sneeuplankry; Snorkelduik; Swem; Waterski
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Kook:
Ek is mal daaroor!
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek is 'n enigste kind
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Lees:
Ek lief dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Mag; Naakbaai
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Redelik